Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4710 reviews.
"Padwerke vanaf Kalkbaai na en van Vishoek 'n nagmerrie. Sedert laas besoek gevind Vishoek se strate heelwat skoner. Dankie vir julle SMS en opvolg."
"Baie mooi plek. Skoon en netjies. Lekker eetplekkies. Gerieflik naby middestad asook ander pragtige strande soos Blouberg En Melkbos."
"Uitstekende ligging. Centraal gelegen en mooie omgeving en boulevard. Half uurtje lopen naar Waterfront."
"Dis 'n pragtige voorstad met al die fynbos en baie water daar. Die reservaat is pragtig met al die fynbos en varkore wat aan die blom is."
"Pragtig en skoon dorp. Baie veilig gevoel om self in die aand na restaurante toe te loop. "
"Ongelooflike goeie diens en die daaglikse besienswaardighede en aktiwiteite was heerlik en baie bekostigbaar."
"Asemrowend die omgewing is pragtig omring deur die berge. Sonsopkoms is pragtig. Skemer oor die see is wonderlik, mens kan lekker sundowners geniet op die strand."
"Ons geniet dit altyd daar. Pragtige uitsig oor die berg en see. Kaapstad bly baie mooi."
"Die opeenhoping van besope mense in die omgewing van OK Foods is jammerlik en jaag beslis mense weg. Die strand op sigself is lieflik met heerlike lang en oop stapbare strande."