Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Nico B. - 16th April 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Alles wat 'n mens nodig het.
Deborah D. - 15th April 2018
staying in Flamingovlei, Kaapstad
Lovely area close to beach and shops.
Karin H. - 11th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
5 min van Blouberstrand af. Baie skoon en ons het veilig gevoel.
Wilma G. - 11th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Dis 'n mooi en skoon gebied, sal enige tyd die plek weer besoek.
Rehard S. - 11th April 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lekker en vol pret.
Adriana H. - 11th April 2018
staying in Simonstad, Kaapstad
A most interesting, relaxed and beautiful place to spend time in.
Sello C. - 10th April 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
It’s a great city, clean and peaceful.
Susan V. - 10th April 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Goeie area.
Tholoana R. - 9th April 2018
staying in Nuweland, Kaapstad
Lovely suburb to stay in, with a nice little park near the guest house. An added benefit is the close proximity to Claremont which is a fairly big shopping area.
Candice S. - 9th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Naby die see, die winkels en die atmosfeer is tipies aan vakansieplek.
Shaun H. - 9th April 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
This is a great spot to go on holiday, either with the family or even just as a couple.
Lerica W. - 9th April 2018
staying in Kirstenhof, Kaapstad
Baie mooi en skoon dorpie! Lekker naby aan alles.
Simone L. - 9th April 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Rustig.
Elizna Z. - 8th April 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Ons hou van die atmosfeer van die baai. Voel tuis tussen die "locals". Skoon en lekker vakansie atmosfeer.
Sonja B. - 8th April 2018
staying in West Beach, Kaapstad
Dit is moeilik om see toe te stap van die huis - so dit sal my afsit om dit weer te huur. Dit is 'n baie mooi huis en oor die algemeen het dit omtrent alles wat jy nodig het, maar ek twyfel of ek weer die spesifieke huis sal huur.
Herman B. - 7th April 2018
staying in Tuine, Kaapstad
All you need is there.
Jolanda B. - 7th April 2018
staying in Constantia, Kaapstad
Best place to stay in Cape Town.
Wilfried R. - 6th April 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Ideal place to stay away from hectic Cape Town.
Lourens H. - 6th April 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Boere-gasvryheid. Puik.
Juliano F. - 5th April 2018
staying in Fresnaye, Kaapstad
Relatively safe area and within walking distance of most amenities.
Wandile M. - 5th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Just perfect, clean and not far from inner city.
Lizel B. - 5th April 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Wonderlike plek.
Kujane K. - 5th April 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Fish Hoek is one of the cleanest town I ever saw. Keep it up.
Charmaine M. - 5th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Ongelooflike ligging met 'n wye keuse van ongelooflike restaurante. Die sonsondergang is prentjie mooi. Vir aktiewe gaste is daar veilige sypaaitjies vir stap en hardloop en 'n fietsry-baan langs die strand. Ons was verras met die kwaliteit en waarde vir geld. Die restaurante: Cafe Blouberg, Catch 22 en Primi Piati word sterk aanbeveel. Blue Peter en Ons Huisie was ook goed, maar is meer vir diegene wat van baie besige plekke hou.
Anzelle S. - 4th April 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
The stay was memorable, pleasurable, recommendable.
Marius V. - 4th April 2018
staying in St James, Kaapstad
'n Paar lekker restaurante en interresante winkels. Jammer daar is nie die gerief van 'n Spar of ander winkel vir basiese benodighede binne Kalkbaai nie. Die area het ook (ten spite van die groot huise teen die berghang) oud en armer voorgekom. Moet noem van Kalkbaai se teater en die restayrant Salt.
Elize K. - 4th April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Safe, very central to all main attractions, convenient.
Teresa V. - 3rd April 2018
staying in Kirstenhof, Kaapstad
Ek was verbaas om te sien hoe lekker na aan die see/strand die plekkie is. Baie veilig en skoon, rustige area.
Siphamandla S. - 3rd April 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Nice and quiet place.
Marius B. - 3rd April 2018
staying in Nuweland, Kaapstad
Dis redelik sentraal geleë.
Dottie P. - 3rd April 2018
staying in Table View, Kaapstad
Rus vir die hart.
Dirk V. - 2nd April 2018
staying in Observatory, Kaapstad
As jy hou van die tipe omgewing, behuising, nou straatjies en tapas eet en uithangplekke.
Sibusiso M. - 2nd April 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Awesome!
Bennie D. - 1st April 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Ons kom weer volgende jaar Paasnaweek!
Rhodè S. - 1st April 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Alles is lekker naby en klomp verskillende winkels wat beskikbaar is. Nie te ver van toerisme-attraksies nie.
Vanessa B. - 29th March 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Amenities and restaurants close by ,a quaint little town.
Anja V. - 29th March 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Ideale bestemming vir die Kaapstad fietstoer.
Amiena S. - 28th March 2018
staying in Flamingovlei, Kaapstad
Flamingovlei is certainly seeing us again.
Lindie S. - 28th March 2018
staying in Parklands, Kaapstad
Baie veilige gebied, meer as genoeg winkels en eet plekke, almal was baie vriendelik.
Elsabe A. - 28th March 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie skoon, netjies en het baie veilig gevoel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za