Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Lerato M. - 3rd October 2015
staying in Big Bay, Kaapstad
Overall Big Bay is a lovely suburb, very quiet and safe. We stayed there last year as well but in a different accommodation complex.
Thea R. - 2nd October 2015
staying in Muizenberg, Kaapstad
Baie aangeneem en baie ontwikkeling-potensiaal!
Attie P. - 2nd October 2015
staying in Noordhoek, Kaapstad
The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great.
Deon L. - 1st October 2015
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
As 'n landsburger is Kaapstad se middestad iets om op trots te wees. Ons sal weer en weer die stad besoek.
Hilda H. - 1st October 2015
staying in Oranjezicht, Kaapstad
Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!
Tammy M. - 1st October 2015
staying in Groenpunt, Kaapstad
Try the excellent coffee and chocolates at My Sugar and the delicious pizza at Ferdinando's Pizza, the waterfront is always a winner as well!
Christo E. - 1st October 2015
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Dis baie veilig en ons kon nie glo dat daar so baie mense na al die nagklubs ens. stroom nie.
Rina S. - 29th September 2015
staying in Bellville, Kaapstad
Goeie area.
Kilian D. - 29th September 2015
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Goed geleë.
Iris M. - 29th September 2015
staying in Parow, Kaapstad
Parow is an excellent place, the view is breathtaking, transport connecting to other place is available, it is a beautiful place.
Elmar L. - 28th September 2015
staying in De Waterkant, Kaapstad
Dis loopafstand van die kompleks geleë en daar is iets van alles by die Waterkant. Die Waterkant is 'n moet sien vir enige besoeker.
Clive H. - 28th September 2015
staying in Suidelike Voorstede, Kaapstad
Very convenient for travellers, whether business people or tourists.
A. Jaspers A. - 24th September 2015
staying in De Waterkant, Kaapstad
Ek kom volgende keer weer terug.
Carmen M. - 24th September 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is geleë naby 'n hele paar wynlandgoedere. Die Tygervallei Mall is ook naby en daar is baie lekker eetplekkies in Durbanville self.
Anniek P. - 22nd September 2015
staying in Vishoek, Kaapstad
Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek.
Chris L. - 21st September 2015
staying in Fresnaye, Kaapstad
Goed geleë vir ritte in Kaapstad en onmiddellike omgewing.
Jacob K. - 18th September 2015
staying in Big Bay, Kaapstad
Baie goeie ligging veral ten opsigte van vervoerroetes, winkels, strand en toerisme attraksies wat naby is.
Zeb M. - 17th September 2015
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
CBD was clean.
Elaine P. - 17th September 2015
staying in Table View, Kaapstad
Excellent.
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Tuine, Kaapstad
Groot winkelsentrum. Onderdak parkering. Pragtige berguitsig vanaf die suidekant. Binne loopafstand van Langstraat en die Kompanjietuine, ens. Goeie toegankllikheid tot die gebou.
Eddie S. - 16th September 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie sentraal geleë vir 'n Kaapse besoek.
Zelia S. - 16th September 2015
staying in Nuweland, Kaapstad
Stunning area - conveniently positioned.
Susan S. - 15th September 2015
staying in Vishoek, Kaapstad
Het Vishoek baie geniet en sal dit graag weer 'n vakansie bestemming maak!
Jimmy B. - 14th September 2015
staying in Table View, Kaapstad
Kan Tafelberg altyd mooi sien vanaf Table View.
Richard K. - 13th September 2015
staying in Kenilworth, Kaapstad
Goed geleë naby sport (Nuweland krieket / rugby). Naby Kaapstad en dan ook om sê Houtbaai toe te gaan. Goeie restaurante in omtrek.
Stefanie S. - 11th September 2015
staying in Vishoekvallei, Kaapstad
Vishoek is 'n baie lekker plekkie vir vakansie. Dit is 'n baie vriendelike dorpie. Dis 'n moet om 'n vissie by die mark te gaan koop.
Kobus V. - 10th September 2015
staying in Parow, Kaapstad
Naby alles - skoon en netjiese woonbuurt.
Henk B. - 8th September 2015
staying in The Links, Kaapstad
Quiet area but very central.
Pranisha A. - 8th September 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Very clean and serene. Very up market and beautiful. Felt safe and at ease, especially at night.
Theresa M. - 7th September 2015
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige plek, rustige omgewing. Vriendelike mense.
Susan K. - 4th September 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is baie sentraal geleë en 'n mooi skoon dorp.
Elize G. - 3rd September 2015
staying in Nuweland, Kaapstad
Goeie toeriste bestemming.
Hilmir J. - 3rd September 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is 'n baie skoon en rustige area.
Shaun Y. - 1st September 2015
staying in Groenpunt, Kaapstad
Such a beautiful historic area with beautiful Victorian homes. Close to all attractions and a brief walk to the promenade.
Kobus K. - 28th August 2015
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Hou al jare daar vakansie, dis vir ons die beste plek!
Suzette Ann B. - 26th August 2015
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Fantasties!
Cwayita N. - 26th August 2015
staying in De Waterkant, Kaapstad
Perfect!
Alex J. - 23rd August 2015
staying in West Beach, Kaapstad
West Beach is 'n pragtige toeriste-bestemming!
Moira G. - 18th August 2015
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Smart and friendly.
Dana B. - 17th August 2015
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie nice, veilig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za