Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.

Kaapstad

Mariner Guesthouse

"Bly uit die hoofstad wat baie besig is en bly liewer in die voorstede. Die kasteel was verwaarloos en ONS kon geen veilige parkeerplek naby vind nie. Die meeste goed soos die kabelspoor was gesluit as gevolg van Covid.. Die Green Square-mark bestaan nie meer nie. In kort, lekker om die strande en wandelpaaie te beleef, maar bly uit die stad wat onveilig en besig is met al die eenrigting rylane."

Kaapstad

Berg en See 204A

"Het baie om te bied."

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Baie besig in die stadomgewing en ongemaklik met al die eenrigting rylane. Besienswaardighede soos bv. die kasteel is verwaarloos met min of geen parkering beskikbaar nie. Sal persoonlik nie weer in die stad boek nie maar wel op die buitewyke soos Tableview, Bloubergstrand, Melkbos, Strand of Gordonsbaai."

Kaapstad

Blakes Terrace 903

"Mooi en skoon stad. Slaggatlose paaie."

Kaapstad

Elephant's Heart

"Kom van ’n klein dorpie en geniet maar altyd die Kaap wegbreeknaweke."

Kaapstad

1405 Hibernian Towers

"Always an amazing vacation destination."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Baie plakkers en te veel rommel langs die paaie."

Kaapstad

Aandvari Atlantic Terraces

"Cape Town incredible tourism adventure."

Kaapstad

Hout Bay View

"Chapman's Peak is 'n moet."

Kaapstad

Infinity Apartments LG8

"Kaapstad is the most beautiful city in the world."

Kaapstad

Bloubergviews

"Die Moederstad sal jou teruglok."

Kaapstad

Tranquility

"Baie mooi berge en plekke."

Kaapstad

Horizon Bay 301

"Pragtige omgewing met soveel besienswaardighede."

Kaapstad

Ocean View A1101

"Pragtige plek en sal altyd kom kuier in die Kaap!"

Kaapstad

Abelia Place

"DIt is nie verniet op die lys vir internasionale besoekers en toergroepe nie. Die weer is die beste tussen Desember en Februarie, maar die mooie Kaap bly mooi enige tyd van die jaar. Blomme van Namakwaland begin reeds in Langebaan net buite Kaapstad en is Augustus die mooiste. Daar is oneindig baie te sien en te doen in die Kaappunt-omgewing met sy ryk geskiedenis, wynplase van 5 geslagte, spesery-roete, Tafelberg-kabelkar, akwarium (nie so opwindend soos Durban s'n nie), see, berge, berg, berg, veral meer binnelands toe, skilderagtige winkeltjies in Stellenbosch en Paarl. Heerlik, maar kan woeste winde en aanhoudende reën kry wat nie werk vir ons Pretorianers nie. Ons ken net sonskyn winters."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Mooi en skoon."

Kaapstad

Leisure Bay: Alprop Apartments

"Baie lekker om vanaf middel Maart tot middel Mei te kom. Res van die jaar is dit of te koud of te winderig. Ek persoonlik lief die Kaap en bly self hier permanent."

Kaapstad

Treetops

"The most beautiful place in the world."

Kaapstad

1 Tivoli

"Die heel beste vakansiebestemming!"

Kaapstad

The Grosvenor Guest House

"Cape Town has an array of splendid activities, rich cultures and the most delicious sights, beaches and overall holiday gees!"

Kaapstad

Wind-Rose Guest House

"Dis 'n mooi stad en baie stil. Ek het my tyd baie lekker geniet daar."

Kaapstad

17 @ Peppertree

"Behalwe dat ons nie die strande en see kon geniet tydens die Desember/Januarie vakansie nie, bly die Kaap maar 'n mooi plek met 'n groot verskeidenheid om te sien."

Kaapstad

Island Club 411 Portofino

"It's a city to be."

Kaapstad

Kaapzicht

"Cape Town is not too bad."

Kaapstad

Getaway Self-Catering Panorama

"Ongeag Covid sal Kaapstad altyd lekker bly."

Kaapstad

8 on Penguin

"Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin."

Kaapstad

Hibernian Towers 1103

"Elke jaar 'n wenner - net jammer oor Covid-19."

Kaapstad

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment

"Continue to make the place safe for everyone."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Een van my gunstelingplekke om te besoek."

Blad
Blad 99 - Wys 2941 tot 2970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang