Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4812 resensies.
"Daar is niks meer om te kan sê oor Kaapstad nie, sy staan nie verniet bekend as SA se Moederstad nie en sal altyd my eerste keuse wees vir 'n seevakansie."
"Lughawe het swak diens, belaglike pryse steeds, al knou Covid die ekonomie. Fokus op plaaslike toeriste en hul behoeftes asb. Sal veel eerder platteland en Weskus besoek."
"Die pragtigste kuslyn in Suid Afrika met soveel om te doen dat een week te min is!"
"Cape Town is deep in my heart & it’s my town. Home is where the heart is. Enough said as this says it all!"
"Het nog altyd Kaapstad so ervaar dat ek elke keer jammer is as my vakansie verby is."
"Kaapstad moet mens so stukkie vir stukkie aanpak, daar is net te veel goed om alles op een slag te probeer doen."
"Van Riebeeckstrand en Kaapstad oor algemeen is 'n heerlike wegbreuk bestemming. Maklike vlugte. Besoek gerus kompanjie tuine, Butterfly World en Ocean World is."
"Die Kaap is skoon en georganiseerd met vriendelijke mense en flukse dienste. Al die ATMs werk altyd en die Polisie en Verkeerspolisie vat nie kanse met eie mense soos in die res van die land waar "bribes" 'n gewoonte geword het nie. Ek is regtig op my gelukkigste in die Kaap en sal graag daar wil bly. Dankie Pragtige Kaapstad."
"Took a drive to Hout Bay. Beautiful scenery on the way."
"Kaapstad het baie verskuilde juwele wat nog ontdek moet word. En ek was nog nie een keer teleurgestel nie."