Geverifieerde Resensie

Kakamas

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kakamas bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 160 resensies.

Kakamas

Meerkat Compound

"Meerkat Compound was the only establishment I stayed in that had a 'Newspaper' for Tourists describing various routes and activities in the are and beyond similar to Midlands meander. Well done, I will be back to see some of the things described in this Tourism Guide."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Uitstekend."

Kakamas

Meerkat Compound

"Lekkerste fees bygewoon. Regte tyd van jaar vir lekker klimaat is belangrik."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Die Augrabiese watervalle buite Kakamas was die hoogtepunt van ons toer die naweek."

Kakamas

Palmhof Chalets

"'n Baie mooi en netjiese omgewing."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Ongelooflike plek! En die wyn is heerlik! Die mense is vriendelik en praat met die mooiste aksente. Die dorp is pragtig met al die water kanale. Wat 'n lekker plek. 'n Ander wêreld."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Naby Augrabies watervalle en Riemvasmaak Hot Springs. Teen Oranjerivier."

Kakamas

Meerkat Compound

"Ons het Kakamas heel positief en baie vriendelik beleef. Ons sal graag weer daar wil gaan inloer."

Kakamas

Meerkat Compound

"Baie lekker gebly!"

Kakamas

Palmhof Chalets

"Kakamas is perfek geleë vanaf Pretoria na Weskus en naby die Augrabies waterval."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Ons het die Augrabiese-watervalle gaan besigtig net 'n jammerte dat die Oranjerivier kelders deur Desembermaande nie op Sondae oop is nie. Die pinkpadstal het dit opgemaak baie vriendelike ontvangs gehad waar ons het lekker wafels en roomys geëet het."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Beeldskone omgewing. Die omgewing het verskeie kontraste en moet sien areas. "

Kakamas

Meerkat Compound

"Baie mooi plekkie, maar baie droog. Ons bid vir reën in daardie omgewing."

Kakamas

Meerkat Compound

"Alle toeriste sal die omgewing interresant vind."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Ek hou baie van die Pink padstal."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Vreeslike vriendelike dorpie."

Kakamas

Meerkat Compound

"Baie dankie vir die goeie ontvangs!"

Kakamas

Kakamas Hotel

"Kamamas was waarlik 'n verrassing vir ons gewees. Ongelukkig was van die kelders toe gewees, maar steeds is daar heelwat te doen en te sien. Augrabiese watervalle is 'n moet, en die personeel van Die Mas van Kakamas Kelders het ons op die hande gedra!"

Kakamas

Meerkat Compound

"Kakamas is 'n baie goeie halfpadmerk as 'n mens Weskus toe reis van Gauteng af."

Kakamas

Meerkat Compound

"More to see and do than what you initially would think."

Kakamas

Kakamas Hotel

"Mooiste dorpie in die Noord-Kaap met baie besienswaardighede. Regte oase!"

Kakamas

Meerkat Compound

"Oulike skoon dorp, vriendelike mense. Sentraal geleë na Augrabies en Keimoes. "

Kakamas

Palmhof Chalets

"Kakamas met my eerste besoek was baie goed. Baie besienswaardighede en netjiese, skoon dorp."

Kakamas

Palmhof Chalets

"Ek kan nie glo dat ons in 14 jaar in die Noord-Kaap 'n juweel soos Kakamas misgery het nie, wat 'n pragtige en interessante dorpie - beslis nog 'n besoek werd!"

Kakamas

Palmhof Chalets

"Ek hou van die benede-Oranje."

Kakamas

Kakamas Hotel

"Enjoyed Augrabies Falls. "

Kakamas

Lake Grappa Guest Farm

"Die omgewing is mooi in die somer, maar die dorpie self is nie 'n treffer nie. Miskien het ek te min tyd daar gespandeer."

Kakamas

Kakamas Hotel

"Interessante klein dorpie met Pienk Padstal as hoogtepunt."

Kakamas

Kakamas Hotel

"Dit was my 1ste keer, dis 'n wonderlike toerismebestemming."

Kakamas

Meerkat Compound

"Die natuurlike warmbron op Riemvasmaak en Pienk Padstal is beslis 'n moet!"

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang