Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Karatara besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karatara.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karatara akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karatara Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karatara Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Karatara

Vanaf
R1 779
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike suites in die bome wat uit hout, glas en seil gebou is. Daar is 'n groot, gemeenskaplike swembad,...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The View @ Kairos bied oornagverblyf aan die hange van 'n berg naby die kusdorpie, Sedgefield. Die dorp word omring met mere, sandduine, dennebome, die Swartvlei Riviermonding, en die warm Indiese Oseaan. Verblyf w...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet. Gerieflike verb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Studio @ Mount View Lodge is 'n ruim, luukse selfsorg-ateljeewoonstel wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en waar troeteldiere welkom is. Dit is ontwerp om by die plattelandse landskap in te pas en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sedgefield, Tuinroete

Eastbrook River Lodge is ideaal geleë in die hartjie van die Tuinroete op 'n historiese plaas tussen Knysna en Sedgefield. 'n Oase met maklike toegang tot die N2. Dit is omring deur inheemse woude met 'n 1,2 m-lang...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 163
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 000
R3 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Ruigtevlei, Tuinroete

A Bird's Eye View Farm Stay is 'n lieflike selfsorg-plaashuis wat die ideale wegbreek uit die stad bied. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is bo-op 'n heuwel met 'n uitsig oor mere en op die berge. Die hui...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Kula Malaika Foundation Farm Village is op die Sewe Passe-pad geleë, net 16,3 km buite Hoekwil wat 10 binneland toe is vanaf Wildernis. Die Sewe Passe-pad is 'n bekende bestemming vir bergfietsry- en 4x4-roetes van...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Karatara

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rheenendal, Tuinroete

Ons luukse selfsorgkothuis is privaat en rustig. Verlustig jouself in die asemrowende uitsigte oor die berge en die dam van die dek af. Laasgenoemde strek reg rondom die kothuis en is toegerus met braaigeriewe. Di...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Tentekamp in Ruigtevlei, Tuinroete

Die vreedsame en privaat Bushbuck Camp bied selfsorgverblyf in tente op die Tuinroete. Busbuck Camp is in Sedgefield geleë. Bushbuck Camp is 'n natuurliefhebber se droom met voëls en bosbokkies wat tot by die wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]