Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Karino

4.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Karino van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Karino besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Karino.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karino akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karino Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Karino Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Karino

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Maison de Paon is in die buitewyke van Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is lekker naby die dorp se winkels, restaurante, doendinge ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Steiltes, Mpumalanga

Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë. Die perseel is ruim en bied 'n groot swembad, pragtige uitsigte, en is langs 'n natuurreservaat geleë. Daar is verskeie dubbelkamers o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 2 tuin-eenhede langs 'n woonhuis in Steiltes, Nelspruit. Dié stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante. Die verblyf is ideaal vir reisigers wat op pad is na...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Karino

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Leopard Tree Retreat is op 'n organiese moringaplaas geleë wat rus en vrede aan gaste bied. Die plaas is net 15 km vanaf Nelspruit se sakekern en net 15 km vanaf Kruger Nasionale Lughawe aan die ander kant. Die Kru...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Duikers Den is op 'n 22 ha-bosveld met 'n ruim tuin ryk aan voëls en wild in Renosterkop, Nelspruit geleë. Dis net 3 km vanaf 'n winkelsentrum met 'n Spar, apteek, vulstasie en pizzaplek. Die verblyf beskik oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steiltes, Mpumalanga

Kemps Nest in Nelspruit het verblyf wat ideaal vir sakereisigers, oornaggaste en families is. Die instansie is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Daar is 3 slaap...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Steiltes, Mpumalanga

Owls Thatch Guest Cottage is in 'n lowerryke tuin op die eienaar se eiendom in Nelspruit geleë. Nelspruit is in die Krokodilriviervallei geleë en spog met 'n sonnige, matige subtropiese klimaat, lowerryke landskap...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Steiltes, Mpumalanga

Op Die Berg Guesthouse in Nelspruit bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, gaste wat familie besoek en oornaggaste. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede...

25% af Aanbod!
VanafR3 650
R2 738
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Leopards Ledge beskik oor 'n unieke selfsorgkothuis met 'n Afrika-tema. Dis aan die voorheuwels van die Laeveld-platorand geleë, 10 minute se ry vanaf Nelspruit. Die kothuis word omring deur berge en kleinwild en i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Blue Nest bied verblyf aan sakereisigers of oornagreisigers in 'n stil buurt in Nelspruit. Dit is 7 km vanaf Mediclinic Nelspruit en minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié ateljee-woonstel bied slaap...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop. Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders....

Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Luxury Villa Nelspruit is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Nelspruit met 'n hoë plafon, oop dakbalke en 'n pragtige uitsig. Die huis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die villa het slaapplek vir 4...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes, Mpumalanga

Rene's Place is in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, verskeie besienswaardighede in d...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveld, 7,6 km vanaf Nelspruit. Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë en bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se valleie, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Nelspruit se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za