Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Beaufort West, Karoo

Dreams

"Eetplekke is op Sondae beperk."

Victoria West, Karoo

Rest-A-While

"Het net oornag. Het nie tyd gehad om dit te verken nie."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Dit was ons eerste besoek aan Prins Albert. Maar definitief nie die laaste nie. Dis die mooiste dorpie. Lekker snuffelwinkeltjies, interressante mense. En geskiedenis. Daar is te baie om te doen vir een aand. Onthou om jou kuier te beplan vir 'n langnaweek."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Town a bit run down."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Mooi skoon dorp, die bietjie wat ek gesien het, het laat daar aangekom en vroeg gery."

Graaff-Reinet, Karoo

The Graaff-Reinet Suites

"Graaff-Reinet is 'n lieflike plek om te oornag, dit is wel hartseer dat daar nie tans baie restaurante is wat saans oop was nie. 'n Besoek aan die Vallei Van Verlatenheid is 'n moet! Gaan stap gerus met jou gesin in die pragtige, boomryke strate!"

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Pragtig, die moeite werd om te gaan sien."

Karoo

Modderhuis @ Bloukrans Klein-bewarea

"Gaan en besoek die Moordenaars Karoo, dis die moeite werd! 'n Mens kom uitgerus en verryk terug huis toe."

Loxton, Karoo

Shearers Cottage A @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Daar gaan nie meer veel op die dorp self aan nie, maar die omliggende area is pragtig en jy kan dit lekker verken."

Karoo

Kareeplaas

"Pragtig, net jammer die pad is regtig net vir 4x4-voertuie. Daar is geen selfoonopvangs om te bel en te bevestig of jy op die regte pad is nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"Better street signage suggested."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"'n Baie gerieflike oornagplek."

Beaufort West, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Met die terugkom en deur Beaufort na Paasnaweek was dit weer vuil, en dronk haweloses het op sypaadjies gelê."

Beaufort West, Karoo

En Route

"Mooi dorp. Nie veel om te doen nie, maar lekker restaurante. "

Prince Albert, Karoo

Bid Huisie

"The perfect long weekend getaway town."

Beaufort West, Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Pragtige dorp, skoon en netjies en baie geskiedenis."

Graaff-Reinet, Karoo

The Graaff-Reinet Suites

"Wie sou kon raai dat daar 'n klein monument oor die Anglo-Boereoorlog op 'n hoek in Graaff-Reinet is?! Willem van Oranje se laaste woorde is uitgegrafeer op die marmer en laat mens nogal dink. Doen jouself 'n guns en gaan loer bietjie. So ook 'n monument vir soldate wat in die Eerste Wêreldoorlog gesterf het. Interessante geskiedenis."

Beaufort West, Karoo

Die Kussinkie

"Die dorp is te woelig met al die trokke."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige dorp met soveel mooi gerestoureerde huise van die 1800s, heerlike eetplekke en kunsgalery met groot verskeidenheid. Dorp word baie mooi instandgehou. Spookstories-staptoer in die aand was hoogtepunt."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Ons was absoluut mal oor Merweville en sal beslis weer daar gaan kuier."

Willowmore, Karoo

Uitspan Baviaanskloof

"Willowmore is a little town with some interesting places to eat and local crafts for sale. It's definitely worth an overnight stop."

Victoria West, Karoo

Victoria's Pride

"Dorpie het baie agteruit gegaan. Die hoogtepunt was die Apollo Teater in die hoofstraat, definitief 'n moet-sien op enigeen se lysie."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet vir enige resiger."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Hanover is a very small town but it has something of everything. This town works well for us to stay over when travelling from Gauteng to Cape Town and vice versa."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Uitstekende oornag halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"View from dam wall was amazing."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Uitstekende oornagverblyf vir ons lang rit na Stilbaai."

Page
Page 105 - Showing 3121 to 3150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers