Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Prins Albert, Karoo

Bid Huisie

"Idilliese klein dorpie met pragtige landskappe en woonhuise. Die kultuur is 'n unike ervaring. Beslis 'n plek om te besoek."

Carnarvon, Karoo

Joosteswerwe Guest Farm

"Die plase buite Carnarvon is fantasties. Ek is ongelukkig glad nie mal oor die dorpie self nie."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Sal weer daar gaan oornag."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Wat 'n wonderlike klein dorpie. Na 'n baie lekker seevakansie stem ons gesin saam dat Nieu-Bethesda die hoogte punt van ons vakansie was. Sal beslis vir langer daar gaan kuier."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Het 'n bekende digter op die dorpie ontmoet. Dorp is skoon en die mense is vriendelik."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Mooi dorpie, baie om te verken. Meer as net 'n deurry-dorpie. "

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"There is a beautiful church and some nice, old buildings and the locals are friendly. "

Hopetown, Karoo

Hopetown Guesthouse

"Die paaie het ernstige aandag nodig. Tog 'n vriendelike en mooi dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Lekker geleë tussen Vrystaat en die Kaap om oor te slaap."

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Goed. Baie mooi en natuurskoon."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Beautiful neat town with character and friendly people, definitely a must-see. Swartberg pass and Meiringspoort is spectacular."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"'n Moet-besoek plekkie!"

Karoo

GaMamadi Guest Farm

"Karoo is so pragtig en uniek."

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Baie mooi omgewing."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Die dorpie het ‘n finansiële inspuiting nodig, en kan doen met nog toeriste wat oorslaap!"

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Lekker oorslaapplek op pad Kaap toe."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Groot dorp met oor as genoeg winkels en alles wat mens nodig het."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Baie rustige dorpie en goed om van die stad weg te breek."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Baie van die plekke moet opgeknap word, dit lyk baie verouderd."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Goeie plek om oor te bly met 'n road trip Kaap toe."

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Prieska is 'n pragtige, skoon dorp."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Beslis die moeite werd."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Mooie Gariepdam."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is een van die skoonste dorpies wat ek al gesien het. Die dorpsmense is ongelooflik vriendelik en dit is tot lekker om te gaan petrol ingooi."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Mooi en skoon dorpie. Vriendelike mense. "

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Eerste indrukke met die hoofstraat lyk dit goed, maar ongelukkig is daar ander punte wat die dorp in 'n slegte posisie plaas."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Dit is 'n klein plekkie, maar dit was great om daar tyd te spandeer."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Baie interessante dorpie met baie besienswaardighede."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Dis baie gerieflik om by Gariepdam te oornag. Dit maak die reis-ervaring soveel gemakliker."

Blad
Blad 111 - Wys 3301 tot 3330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang