Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Serious consideration for future move!"

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Pragtige Karoo-dorpie met uitstekende oornag gastehuise."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Rustiq restaurant was a great surprise."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die Karoo is ongelukkig 'n deurreis-area na die see en min tyd is beskikbaar vir afdraai na interessante plekkies wat baie jammer is."

Prins Albert, Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"Ons moet almal help om vanaf voetsoolvlak hierdie mooi dorpie te laat floreer. "

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"Vosburg is 'n moet oornag geleentheid."

Karoo

Mulberry Grove Farmstay

"As oud-Karoo-bewoner dink ek dat groot dele van die Karoo nog onontdek is as toeristebestemming."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Ek hou van die rustigheid van die dorp. Mense is vriendelik en behulpsaam."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Eg Afrikaans, skoon dorpie."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Do yourself a favour and go to De Rust, a little Karoo town that's a hidden gem."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Ons het ongelukkig nie nie dorp verken nie, slegs oorgeslaap op pad Vishoek toe."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"I wouldn't stay more than one night there. It's ideal just for a stop-over."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"The overnight accommodation was great."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Baie mooi historiese dorp met baie besienswaardighede."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Lekker ontspanplekkie. Rustigheid vanself. Lyk na 'n lekker aftreedorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"'n Lieflike dorp in die hartjie van die droë Karoo."

De Aar, Karoo

De Herberg Lodge

"Goeie halfpadstop op pad Kaap toe."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Spesiale atmosfeer, besonderse omgewing."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Was bekommerd oor veiligheid, maar dit was uiteindelik geen probleem nie. Daar is baie meer aan Hanover as wat mens aanvanklik van die N1 af sien."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Goed geleë op die halfpadmerk tussen Pretoria en Kaapstad."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dorpie met baie geskiedenis, maar kort net baie aandag, geboue lyk maar baie afgeleef en verwaarloos."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Oornagbestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"Sien my sterre. Al wat die moeite werd is om te besoek was die Valley of Desolation."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Die dele van die dorp wat ons gesien het was mooi en skoon."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dit sal help as daar duidelike aanwysings is na gastehuise."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Unieke dorpie. Rustig."

Karoo

Travalia Guest Farm

"We love staying over in the Karoo. People are always very friendly."

Blad
Blad 116 - Wys 3451 tot 3480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang