Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"By goeie plek om te besoek, geskiedenis, ou geboue en mooi kerk gebou."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Mooi, rustige dorpie."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Lekker halfweghuis tussen Gauteng en die Oos-Kaap."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Dis 'n pragtige area met die dam wat besoek kan word per boot of stap."

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Ongelukkig het die reuk van brandende buitebande na die ANC-oproer lank in die lug bly hang."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"At the moment it is more of a stopover destination, but the town is undergoing a revival."

Beaufort West, Karoo

Sleep @ Beaufort

"Gepaste plek om te oornag as ver gery het."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Ek is mal oor Graaff-Reinet. Ek wil nog 'n paar dae daar spandeer en nie net oorslaap nie. Pragtige plek."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Oornagalternatief vir Beaufort-Wes, op pad Kaap toe."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Gariepdam is asemrowend mooi. 'n Moet om te sien. Mooi skoon dorpie. Die inwoners is baie vriendelik en hartlik in Gariep."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Daar is absoluut niks op hierdie klein dorpie nie. Die hotel is soos 'n oase in die woestyn. Pitstop op pad na jou bestemming. Geen ander aantrekking in Britstown."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Teleurgestel in besienswaardighede hier. Dink nie die plekke word goed geadverteer. Padkaarte kort om te noem die pad loop dood ens."

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Eerste keer in Gariep, maar net rivier gesien. Sal volgende keer langer kuier."

Gariep Dam, Karoo

Tzamenkomst River Lodge

"Nie dam gesien, net rivier."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Besoek die Plattelander! Heerlike kos."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Die besoek aan die uitkykpunt by die Vallei van Verlatenheid is 'n sekere moet om te besoek. Heelwat historiese plekke soos onder andere museums is die moeite werd. Dit neem jou ver terug in tyd!"

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Lieflike plek vir kuier en net weer besef hoe mooi ons land en mense is."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Sadly like all towns on route, it's not maintained due to lack of passing trade of years gone by."

Karoo

Travalia Guest Farm

"The Karoo in general is a wonderful place to visit and there are some excellent guest houses."

Prince Albert, Karoo

De Bergkant

"Dit is 'n spesifieke omgewing met genoeg verskeidenheid. Ons sal graag weer besoek."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"We had a great boat cruise. View was beautiful."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Karaktervolle dorp, ietwat verwaarloos. Die paaie/strate het aandag nodig. Die Adam Kok (kanon kop) en Emily Hobhouse gedenktuin nie op standaard nie. Die ou kerk vorm 'n mooi fokuspunt in die dorp. Verskeie ou huise en geboue op die dorp is mooi gerestoureer en omskep in oornaghuisvesting."

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Gemaklik geleë vir oorslaap tussen die Kaap en Johannesburg. Goeie eetplekke. Vriendelike mense."

Beaufort West, Karoo

Beautiful Betty B&B

"Perfekte oornag stop langs die N1."

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"'n Mens het beslis meer as 'n oornagbesoek nodig om werklik die dorp en omgewing te verken."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Lovely town to visit with history that we were always wanting to visit, but postponed. Definitely will brag about the town with all the photos I have taken."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Wonderlike rustige dorpie met vriendelike mense en vol interessante stories. Ons het dit baie geniet."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Die plekkie is vol stories, maar die gebrek aan veiligheid van die eiendom maak dit onaangenaam."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Ons wil volgende keer bietjie langer oorbly by Gariepdam."

Page
Page 188 - Showing 5611 to 5640
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers