Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein Karoodorp, mooi omgewing! Stilte, sterre en ruimte."

Gariep Dam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Die dam asemrowend mooi met die oop sluise. Skoon netjiese en veilige dorp."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Die dam was vol en omliggende dorpe wat jy kan besoek was ‘n verassing."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Wonderlike, gasvrye klein dorp met uitstaande restaurante."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Baie vriendelike mense en 'n wonderlike rustige dorpie met pragtige uitsigte oor die dam en natuurskoon. Beslis 'n bestemming vir jou vakansielysie."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Urgent assistance needed regarding lack of electricity. The nature reserve has apparently been closed since the start of Covid! Sanparks is open. And then the prime holiday resort (government owned) is still closed. Die Oewer I think it's called. What a pity."

Gariep Dam, Karoo

Stoneridge Guesthouse

"Pragtige natuur en asemrowende prentjie as damwal oorloop!"

Hopetown, Karoo

Hopetown Guesthouse

"Puik diens en waarde!"

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Ons was in September 2017 oor 'n naweek vir 'n famielie reunie by die Gariepdam Resort. Dit was 'n wonderlike naweek met 'n mooi uitsig oor die Gariepdam."

Gariep Dam, Karoo

Edelweiss B&B

"Die Gariepdam het oor die algemeen heelwat om te bied, net ongelukkig nie gedurende Covid tyd nie, alles wat mens graag sal wil doen is onbeskikbaar."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Ons as gesin is hou baie van Colesberg, ons maak seker dat ons darm iewers in ons vakansie reis daar uitkom!"

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Slegs as 'n halfweghuis-oorslaap gebruik, maar aangenaam verras met Rustiq Pub and Grill Restaurant. Hentie en Rena is ongelooflik gasvry en vriendelik."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Dam is 99% full and lots of game to be seen, pity no game drives."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"'n Pragtige en rustige dorp wat alle verwagtinge oortref."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is die beste plek om weg te kom van die bedrywige lewe in die stad. Dit is rustig en skoon en die beste plek om af te skakel en te ontspan. Die Karoonagte is heerlik koel en dit voel asof die sterre sommer baie nader is as op enige ander plek."

Carnarvon, Karoo

Die Meerkat

"Lees bietjie op oor SKA. Ons was glad nie bewus van hierdie projek nie en ons gasvrou het ons voorsien van 'n wonderlike info blad wat die nuuskierigheid prikkel om verder navorsing te doen. Absolute juweel dorp!"

Karoo

Travalia Guest Farm

"My aftreeplek! Die Karoo het diep in my hart gekuip."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Paaie in dorp sleg. Verkeerd gery met uitgaan na Graaff-Reinet. Swak pad-aanwysings"

Williston, Karoo

Karoo Huis

"Onverwagse oase in die Karoo. Grondpaaie met 'n fantastiese restaurant - Manna! Die Karoo-mense is vriendelik en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel!"

Steynsburg, Karoo

Croydon Cottage

"Klein dorpie met net die noodsaaklike. As jy daar bly en geskiedkundige toer wil maak dink ek dit sal fantasties wees."

Prince Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Prins Albert is a clean town. I loved driving through the main road. The Swartberg Pass is beautiful!"

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is 'n lieflike dorp met baie mooi ou geboue en kerke. Die foto's en geskiedenis in die Pioneers restaurant is baie interessant."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Die dorp is baie netjies. Een van die min dorpe in ons land wat skoon is."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Britstown is halfpad tussen Johannesburg en Weskus. Baie goeie oorslaapplek."

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Mooi dorpie, maar ek was ietwat geskok oor die verval in die mooi dorpie. Daar is soveer mooi en ’n bietjie skoonmaak en opruim sal wondere verrig. Ek sal beslis weer soontoe gaan."

Carnarvon, Karoo

Joosteswerwe Guest Farm

"Dis 'n oorslaapdorp en tipies Karoo. As jy van die Karoo hou, gaan jy dit geniet."

Page
Page 193 - Showing 5761 to 5790
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers