Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Three Sisters, Karoo

Travalia Guest Farm

"Pragtige Karoo-omgewing. Love die natuur in daai omgewing."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Niks om te doen na-ure nie."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"An amazing experience, well worth a visit."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"I always like stopping over in Colesberg or Hanover. Bordeaux Restaurant's food is still as good as I remember."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Baie gastehuise en B&B's beskikbaar."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Vêr genoeg om uit te sien na 'n lekker rus, en naby genoeg om dit te geniet!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Heerlik om in my man se tuisdorp te kon kuier! "

Prince Albert, Karoo

57 Mark Street

"Toerisme is Prins Albert se tweede grootste bron van inkomste en dit was goed om te sien hoe die dorp se infrastruktuur in stand gehou word. Die dorp is netjies. Twee dames by die toeristekantoor is ingelig en vriendelik. Baie goeie Spar winkel. Ons sal mense aanbeveel om Prins Albert te besoek."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"'n Unieke plek met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en te gesels. Definitief een van my gunsteling-kuierplekke."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"As jy stilte en rustigheid waardeer. Sal nie meer as 1 nag vertoef."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Baie mooi en skoon dorpie en balsem vir jou siel, nadat ons die Swartbergpas gery het. Mooiste omgewing en rustig."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Die inligting wat voorsien was deur Beau & I wil my weer laat terugkom om meer tyd op Graaff-Reinet te spandeer."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Stil en rustig met lekker eetplekke."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Lekker oornag stop op pad Kaap toe! "

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Jammer die omgewing raak so vervalle."

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Pragtige dorpie. Baie interessante toer gehad by die Apollo-teater. Ek hoop hierdie dorpie kan weer heeltemal herskep word om weer die hele dorpie nuwe lewe te gee. Só 'n stukkie oase. "

Joubertina, Karoo

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"A great alternate stop-over with lots of charm and history. "

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Sal graag weer kom besoek, hopeloos te kort."

Prince Albert, Karoo

Travellers Rest

"Mal oor Prins Albert - keer telkens terug! Was ook lekker om die park run te doen en die projek te beleef wat die kinders uit die gemeenskap by park run betrek. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Small town, filled with friendly people. Small town charm, worth the visit. "

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Pragtige juweel van die Vrystaat, beslis 'n besoek werd."

Prince Albert, Karoo

Travellers Rest

"Absoluut bekoorlike dorp om te besoek!"

Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages

"Only giving 4 stars because we didn't have time to really explore around Willowmore, but what we did see, we loved, and will be back hopefully! "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dit is 'n oulike plattelandse dorpie wat die meeste mense net verby ry. Ek beveel aan mense moet moeite doen en in die dorp in ry. Daar is baie oulike eetplekke ens. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Altyd skoon en netjies."

Page
Page 221 - Showing 6601 to 6630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers