Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Karoo

College Road Guest House

"Meer mense moet die Karoo besoek."

Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Ongelooflik, een van die min plekke nog waar mens ware stilte en rus kan vind."

Karoo

Die Nessie

"Die Karoo is baie mooi hierdie tyd van die jaar."

Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"As jy ruimte, stilte en 'n ervaring naby die natuur wil ervaar."

Karoo

Springbok Lodge Merweville

"'n Mooiheid op sy eie wat jy nêrens anders gaan kry."

Karoo

Olive Grove Guest Farm

"If you like big open spaces and quiet retreats."

Karoo

Williston @ 21

"Platteland se goedhartigheid en vriendelikheid."

Karoo

Colesview Guest House

"Die plek om te wees!"

Karoo

Vyfster The Old Jail

"Baie spesiale wêreld."

Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Besonders mooi."

Karoo

Die Heks se Huis

"Pragtige sneeu gesien! En dan natuurlik die heerlike stilte en pragtige sterre. Sal altyd weer terugkeer. Die Karoo is nou maar eenmaal 'n baie besonderse omgewing en altyd 'n heerlike ervaring!"

Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Beaufort-Wes was bietjie van 'n teleurstelling."

Karoo

Vyfster The Old Jail

"Altyd spesiaal."

Karoo

Elsa's @ 27

"Die Karoo is pragtig en 'n besoek werd."

Karoo

Oornagkamers at Hillstraat 10

"Pragtige area met baie om te sien."

Karoo

Golf View Guest House

"Die Karoo het 'n bekoring van sy eie en is nie elkeen se cup of tea nie. Die mense van die Karoo is hartlike en vriendelike mense en skroom nie om hul medemens te help nie - ons het hoeka by die plaasgemeenskap aangeklop met 'n pap wiel. Ons verlaat nooit die Karoo sonder heerlike lamsvleis nie!"

Karoo

Die Heks se Huis

"So 'n mooi deel van Suid-Afrika."

Karoo

Donalds Guesthouse

"Goeie sielsrus."

Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Kom vind jouself weer in die Karoo."

Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Beautiful scenery."

Karoo

Elvee Accommodation

"Die Karoo is 'n bestemming wat beslis baie groot aftrek gaan kry in die periode ná Covid en verder."

Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Die Karoo is die nuwe toeristebestemming van voorkeur in Suid-Afrika! Tog jammer dat baie dorpies nie erns maak om hul omgewing ten minste rommelvry te hou nie! Vosburg is 'n voorbeeld vir hulle."

Karoo

Coles Corner

"Die Karoo het weer sy eie mooi. Die stilte maak dat jy vergeet van jou gewone lewe se gejaag. Die Karoo is só eenvoudig, dog magtig in sy grootheid. "

Karoo

Hopetown Accommodation

"Die omgewing is beautiful!"

Karoo

Die Tuishuise & Victoria Manor

"Ek kry elke keer meer as wat ek verwag."

Karoo

Fox Den Guest House

"Lekker area."

Karoo

Elsa's @ 27

"Daar is net die rustigheid van die Karoo wat geen ander provinsie het nie."

Karoo

Moonlight Manor

"The tranquillity of this place is a reminder of the greatness of God's creations."

Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Karoonagte soos Coenie de Villiers dit sing."

Blad
Blad 218 - Wys 6511 tot 6540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang