Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Pragtige historiese dorp. Besonderse kerkgebou. Net jammer dat dit soos so baie klein dorpies in Suid-Afrika so verwaarloos geraak het. My hoop is dat die sakelui, burgemeester en inwoners van die dorp gereeld sal vergader om oplossing te vind om die dorp in stand te hou."
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"Indien jy in rigting van Kaap ry, ry oor die damwal. Asemrowend mooi en lieflike pad sonder trokke."
"'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie."
"Pragtige kerk en 'n hele paar oulike gastehuise en restaurante. Maar die res van die dorp is baie afgeleef en lyk nie baie aangenaam nie. Hoewel daar is wonderlike bestemmings in die omgewing is."
"Die dorpie is ideaal vir 'n rustige, maar genotvolle vakansie/naweek wegbreek met basiese benodigdhede binne bereik."
"Die dorpie het sy eie bekoring en was uiters skoon en sy mense was almal baie vriendelik."
"Beautiful old houses, although a bit run-down, with gems of lovely guesthouses and lodge/restaurant if you know where to look. We'll surely visit again."