Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is 'n besonderse mooi dorp waar eg Suid-Afrikaanse waardes nog geld."

Carnarvon, Karoo

Joosteswerwe Guest Farm

"Ons het net deurgery, so nie baie tyd daar spandeer nie. "

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Geskiedkundige dorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Asemrowende mooi dorpie met ongelooflike vriendelike inwoners. Die dorp is skoon met heelwat om te sien en doen. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Een van die mooiste Karoo-dorpe."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Mooi dorpie. Gaan eet gerus by die Plattelander, kos heerlik."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Dis so jammer om te sien dat die eens baie mooi plek eintlik aan die agteruitgaan is. Die strate is verwaarloos en vuil."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Kommerwekkend hoe dorp agteruit gaan."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Die besoek aan die damwal was uitsonderlik. Die toer was ongelooflik. Ons was bederf met een van die sluksluise wat vir ons geopen is. Wat 'n ervaring."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Goeie plek om te oornag. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Was so warm en droog toe ons deur gegaan het Kaap toe, maar met terugkom het dit lekker gereën en alles lyk skoon en oop."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Aberdeen is 'n tipiese Karoo-dorp maar tog met 'n unieke karakter van sy eie. Dit het 'n benydenswaardige historiese argitektoniese nalatenskap wat nog grotendeels behoue gebly het. "

Prins Albert, Karoo

Acacia Cottage

"Lyk na 'n interessante dorp, ons was Sondagmiddag daar en al die mooi plekke was reeds toe."

Carnarvon, Karoo

Magrieta's Guesthouse - Laventelbos

"Pragtige, redelik netjiese dorpie met baie geskiedkundige huisies. Baie mooi om daar rond te ry en foto's te neem. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Lieflike, rustige dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

17 On Bird Guest House

"Beaufort-Wes is en sal seker maar altyd die oornagstilhouplek wees vir reisigers en vakansiegangers, wat die lang pad aandurf van die binneland na die kus. "

Beaufort-Wes, Karoo

Rus-i-Biki

"Nothing wrong with Beaufort West, it is a nice Karoo town. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Nagenoeg

"We were very fortunate to have our cousins there to show us around. A very interesting place. Wish I could have stayed longer."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"A wonderful place to visit. I am planning to visit it again sometime in October/November this year. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Baie rustige en mooi plek vir 'n naweek se wegbreek."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Was slegs 'n oornag bestemming op pad na Kgalagadi. Die straatjie waarin hotel geleë is, is wel pragtig oorgedoen aan die een kant. Die dorpie het baie potensiaal."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"Baie goed geleë vir toer na die Kaap."

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Kuierplekke kan beter bemark word."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Baie potensiaal om soos Greyton 'n toeriste aantreklikheid te word as ou geboue bewaar en opgeknap word."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Great stopover point en route to the Eastern or Western Cape."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Mooi skoon dorpie."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"'n Besondere toeriste bestemming met 'n uitstekende museum! Sal altyd weer wil teruggaan. Swartberg hotel se etes is onverbeterlik."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Lovely little tourist town. Variety of restaurants and galleries."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"'n Heerlike verrassing - al is die dam effe leeg. Beslis die besoek die moeite werd!"

Blad
Blad 265 - Wys 7921 tot 7950
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang