Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11351 resensies.

Middelburg, Karoo

Aloes 1st on Camp

"Dis 'n klein dorpie wat baie goed geleë is vir oorslaap as jy ry George se kant toe."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Pragtig by die dam"

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Small Hotel

"Dorp moet d.m.v. kerk en dalk die intervensie van 'n organisasie soos "Betereinders" as dryfveer 'n gemeenskapsgedrewe aksie loods om die strate ooglik opvallend aanvaarbaar te maak. Ongelukkig maar die nagevolge van munisipale bestuur toegewydheid met dienslewering."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Not a fan of the town. It is a bit run-down. The location is excellent."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Very nice place to stay."

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Still love Colesburg as a 1/2 sleep over. Love the 'old school' feel of the town & the lovely restaurants."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Sterkte met bemarking. Dis so mooi plekkie!"

Laingsburg, Karoo

Swallows Nest

"Definitief 'n kuier werd."

De Rust, Karoo

Rus In De Rust

"Nice town to ride mountain bike and explore."

Middelburg, Karoo

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Was a nice change as we usually stay in Colesberg, so was a lovely detour."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Oulike klein dorpie, kerk is in die middel van die ongeteerde dorp, wat slegs twee eetplekke aanbied en 'n klein maar besige kroeg. In die aande is dit doodstil en kan jy die melkweg behoorlik aanstaar. 'n Moet oorstop-dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Pragtige dorpie, maak seker jy eet 'n skaaptjoppie as jy daar is."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"'n Pragtige, bekoorlike klein dorpie tussen niks en nêrens. Definitief 'n plekkie om te besoek."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Good friendly people and caring community. Local government still trying and it shows hard work pays off. Congratulations."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Krieket en aandete geniet by Allardus. Baie lekker."

Karoo

Biesieslaagte Guest Farm

"Must visit if you are in the area - absolutely magical!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg lyk nog mooi in vergelyking met van die ander plattelandse dorpies. Ons het al voorheen meer tyd daar spandeer en van die toeristeplekke besoek, daarom het ons dit nie nou weer gedoen nie. Maar daar is baie om te sien en dis 'n mooi plek."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Gariep Dam is a nice area. Worth staying over there."

Karoo

Stuurmansfontein Corbelled House

"As jy in die omgewing is, is dit 'n moet bestemming om te besoek en beleef!"

Graaff-Reinet, Karoo

Agave Self-catering

"Nice town. The Valley of Desolation is definitely worth seeing!"

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Quaint historical town. Most part neatly kept. Good stop over destination for travelers."

Karoo

Kolkop Safari

"As jy in die omgewing is, bly verseker dit is 'n stukkie paradys!"

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"The town is feeling a bit run down and could need some TLC."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Die Plattelander restaurant was absolutely fantastic and value for money."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Baie mooi oornagbestemming"

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"We experienced some begging at a Spar."

Hanover, Karoo

Brandwag B&B

"Hanover is in 'n pragtige omgewing en is ideaal as 'n mens van die Kaap na Gauteng of Mpumalanga reis aangesien dit in die middel van die twee areas is."

Richmond, Karoo

Kliphuijs

"Ongelukkig is dit die 2de jaar in 'n ry wat ons verblyf op Richmond teleurstel. Dis 'n oulike dorpie, maar ons gaan dit vermy in die toekoms."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Do yourself a favor and go eat at 4sheeps. It's amazing."

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang