Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"The wide horizons, clear air, gorgeous night sky, and perfume of the Acacia Karoo are second to none!"
"Daar is nie veel te doen in Klaarstroom nie, maar dit is deel van die betowering. Die sterre is so helder dat dit voel asof jy daaraan kan raak."
"Pragtige Karoo-dorpie met behoorlike bekoring en geskiedenis. Die omliggende area is net so pragtig met heelwat dinge om te doen en te sien."
"Pragtige Klein Karoo-dorpie met baie bekoring! Ek sal graag effe langer hier wil deurbring volgende keer. PS - boek restaurante vooruit, hulle raak vinnig baie vol."
"Sal volgende keer 'n dag of twee oorbly om hierdie pragtige Karoo-doprie te besigtig."
"The gem of the Karoo. People don't know what they are missing when they only use the town as a stopover."
"More travellers should stop over in the Karoo, take a breath and explore the various towns like Richmond."
"Hanover is maar 'n baie vervalle dorp. Die paaie is baie sleg en als lyk oud en stukkend. Die kerk is pragtig en daar is in die somermaande Siberian valke by die 100de in die bome regoor Hanover. Dit is pragtig en besonders om te beleef."
"Die Karoo is pragtig met sy eie bekoring. Jy sal geen beter plek kry om die sterre in die nag te kyk nie."
"Make dinner reservations, check the load shedding schedule and plan around it. If you need any medication, there is no pharmacy in Richmond. People are friendly and the town is safe"