Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Meyerspoort

"Oor die algemeen is die mense in die Wes-Kaap vreeslike vriendelike en aangename mense. Dorpie is mooi en redelik skoon."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Lovely meal and drinks at Trans Karoo Country Lodge."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Interessante dorpie waar inwoners goed saamwerk om dorp se belange te beskerm."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Ons is verlief op die dorpie en mense wat daar woon! Almal is so vriendlik en groet en gesels graag! Probeer gerus Vet Muis Plaaskombuis. Hulle kos is heerlik 10/10!"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Regte Karoodorp."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Goeie oorslaapplek op pad na Port Elizabeth. "

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Besoek die Obese Cactus Nursery. Uitstekend!"

Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Ek beveel dit aan!"

Hopetown, Karoo

The Palms Guesthouse

"Nie 'n verskeidenheid opsies vir wegneemetes nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Sal graag meer tyd daar wou spandeer. Moenie net deurry nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Olijvenhuis

"Gerieflike oornagbestemming aangesien dit ongeveer halfpad na jou eindbestemming is. Daar is genoeg om te sien en te doen."

Beaufort-Wes, Karoo

Olijvenhuis

"Beaufort-Wes is 'n goeie toeristebestemming. Genoeg om te sien en te beleef. Dit is gewoonlik halfpad van die roete na bestemming."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Tipiese klein Karoodorpie."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Colesberg is not a travel destination, but it is a wonderful spot to stop over for the night to break a long trip along the N1."

Karoo

Karoo La Villetta

"Dis 'n goeie oornagstop na die Kaap."

Karoo

Rooiberg Gasteplaas

"Karoo is pragtig, rustig, weg van gejaagde lewe."

Karoo

Elandsrus Country Lodge

"Loadshedding!"

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Pragtige dorp in mooi omgewing. Skoon, netjies en mooiste ou huise. Lekker eetplekke. Hier het mens meer as 'n dag nodig!"

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Awesome, pragtige dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Lekker dorpie."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"Mooi in die middel - kan lekker rus vir volgende dag se rit."

Beaufort-Wes, Karoo

Sleep @ 74

"Die dorpie is mooi en skoon. Dit was 'n aangename plek."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Interesting small town for stop-over."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Vir seker aan te bevole."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Nice to spend a day there. Walking along the dam wall was the highlight, amazing feat of engineering. Boat trip on the dam was a bit boring. Saw quite a few varieties of buck at the Nature Reserve. Village is a bit run down. Think there are missed opportunities to draw tourists to the area. Need more activities to be made available for tourists wanting to enjoy the dam, like a restaurant with a deck overlooking the water, small boat hire for people wanting to do their own thing, and abseiling down the dam wall would be awesome."

Nieu-Bethesda, Karoo

Nagenoeg

"Baie interessant."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Mense daar is baie vriendelik en help graag."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Beautiful little hamlet, tucked away from all rate race of modern society. Beautiful little town."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Baie rustige atmosfeer en vriendelike mense met wie ons gesels het."

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang