Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Oulike dorpie met baie om te doen. Inwoners is baie gaaf en bekend met die area, ten einde gaste te kan verwys na ander besienswaardighede, rigting te gee of eetplekke voor te stel."
"This is a great stop over en route to Cape. Would definitely recommend 4 Sheeps restaurant for a bite to eat."
"I can't really comment on this as we just stayed here for one night. We had dinner at the hotel on the hill - it was very average."
"Perfect little town. Go and see the museum and have delicious breakfast. So much history and beautiful buildings."
"Pragtige dorpie en inwoners doen moeite om besoekers welkom te laat voel. 'n Naweek is te kort om alles te doen en besoek."
"Klein dorpie met baie armoede wat reisigers nodig het om weer op die been te kom. Dit is dorp wat deur die pandemie platgeslaan is maar mal oor die mense en tipiese kleindorpie nostalgie soos die kerkklokke wat nog lui."
"We were just passing through, but might stop for longer at some stage in the future."
"I wouldn't describe it as a travel 'destination' but rather a critical stopover point for travellers from Gauteng to the Eastern Cape or Garden Route/Klein Karoo area. In my opinion, it's a superb 'captured market situation."
"Meeste mense slaap oor in Beaufort-Wes as deel van 'n verder reis maar ek was spyt dat ons net een aand daar was, ek sal baie graag langer in die mooi en stil dorpie wou bly."
"Baie interessante dorp met 'n ryk geskiedenis. Ons het heerlike aandete gehad by Inni Kraal - restaurant, waar ons die beste lamskenkel ooit geniet het."
"Gaan word trots op wat ons land reggekry het daar met die dam. Iets om te sien en jou kinders van te leer!"
"Dis 'n pragtige dorpie - ons moet hierdie plekkies koester, hulle is besig om deur die vingers te glip, ongelukkig."
"Pragtige rustige dorp. Mooiste ou geboue propvol geskiedenis Pragtige hotel met heerlike etes! Sal dit hoog aanbeveel."
"Victoria-Wes is een van die dorpe wat skoon strate het en netjies vertoon. Heerlike gesellige ete by Karoux gehad."
"Very pleasant town to visit in Winter with clear, crisp days and blue skies. The chilly nights are perfect for enjoying the many good restaurants in town."