Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"'n Rustige dorp met 'n baie lekker atmosfeer. 4 Sheep is 'n pragtige winkel en smaaklike restaurant."

Beaufort West, Karoo

The Grey House

"Sal beslis weer daar oorslaap!"

Beaufort West, Karoo

Villa Contessa

"Mooi en vriendelik soos altyd."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Pragtig. 'n Moet sien!"

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Vriendelike en aangename dorp."

Graaff-Reinet, Karoo

River Bend Cottages

"Een van die mooiste, skoonste dorpe. Punte aan die gemeenskap wat so mooi na hulle dorpie en geboue omsien!"

Karoo

Brinksfontein Guest House

"Dit is 'n salige plek waar stadsmense kan kom afskakel en terselfdertyd die Karoo-mense se besighede ondersteun."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Out in the Karoo. Not much, but the Karoo night sky is epic."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Baie goeie keuse vir verblyf."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Baie aangenaam. Lekker dorpie met oulike winkels en lekker restaurante en koffie winkels. Die naby geleë Swartberg pas is een van die mooiste plekke in SA."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"It was a very quiet town but ideal for a stopover."

Richmond, Karoo

The Richmond Cafe and Rooms

"Lieflike ou Karoo-dorpie."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Oulike dorp met baie besienswaardighede."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Beautiful small town. Breakfast at the Spekbos Restaurant is also highly recommended. Our stay in the area was too short to sample all that was on offer."

De Rust, Karoo

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Pragtige en vriendelike dorpie. Sy naam slaan die spyker op sy kop."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige Karoodorp, strate bietjie vuil, baie rondloper kinders wat bedel en mens irriteer. Mooiste ou geboue en besienswaardighede. Die Groot Kerk was pragtig asook Reinett Huis. Drostdy Hotel aandete was uitstekend en goeie diens ontvang."

Graaff-Reinet, Karoo

18 Parsonage Street - De Kothuize

"Werklik die trots van ons land."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Rustige Karoo dorpie. Swartberg pas is 'n moet!"

Prince Albert, Karoo

Travellers Rest

"Mooi Karoo-dorp. Beslis die moeite werd om dit te besoek."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Iets besonders om te sien, veral as hy vol is soos nou."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Net 'n lekker plek om te besoek. Baie om te doen."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Dit was ons eerste besoek aan Vanderkloof. Almal gaan gewoonlik na Gariepdam maar Vanderkloof is beslis 'n besoek werd vir toeriste. Casa Mere het byvoorbeeld ook Konferensie fasiliteite. Die lokale regering sal egter iets aan die stand van die paaie na en van die dorp moet doen as hul nie tokomstige klandisie wil verloor nie. Die strate in Vanderkloof dorp is netjies en word goed onderhou."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"What a gem of a little town. I cannot wait to come back here. The mountains and passes are incredible."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Carnarvon and surrounds is a good place for an overnight stay when travelling between Gauteng and Cape Town. The Karoo has its own ambience and the clean air and starry night sky will mesmerise you. You will leave there recharged and refreshed."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Ek wou nog altyd oorslaap op De Rust en was baie beïndruk met die rustigheid van die dorp, asook die vriendelikheid van die inwoners. Dis 'n heerlike wegbreek vanaf die stad en die ligging tussen die mooiste berge maak dat ek graag weer die dorp sal wil besoek. Ek kan 'n besoek aan De Rust met vrymoedigheid aanbeveel."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Britstown is maar 'n klein plekkie. Maar 'n gerieflike oorslaap tussen die Kaap en Johannesburg. Daar was ook ander slaapplekke. En eetplekke"

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Good overnight stop to Cape Town, very convenient. "

Page
Page 91 - Showing 2701 to 2730
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers