Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.

Gariep Dam, Karoo

Spreeu 2

"Geen ordentlike winkels het dit onplesierig gemaak, maar geen klagtes oor blyplek nie."

Beaufort West, Karoo

Ons Huisie

"Dis 'n pragtige dorp en ek sou graag meer tyd hier wou deurbring en verken."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Pragtige dorpie waar mens net kan rustig raak. Jammer ons het net oornag en vroeg oggend gery. Sal volgende keer die dorp wil verken."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Reg geleë en daarom suksesvol."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Graaff-Reinet has seen a great revival since I was last here. I was pleasantly surprised!"

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Only issue is the state of the road, but that goes for many places in SA."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Het nog nooit Colesberg as 'n toeristebestemming gesien nie. Ons slaap net daar oor."

Beaufort West, Karoo

Dreams

"Regtig net 'n oorslaap-bestemming. "

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Mooi en rustige Karoo-dorp."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"It's that midway stop between Jo'burg and Cape Town. "

Vosburg, Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"'n Rustige en egte Karoodorp, weg van die gejaag, met die nodigste dienste beskikbaar en die mense is so vriendelik en behulpsaam. Dit maak oornagbly in dié omgewing heerlik en aan te bevele."

Prince Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige, skoon dorp met vriendelike mense."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Ek het al verskeie besoeke aan Gariepdam gebring. Daar is baie om te doen in die area, soos 'n sonsondergangpiekniek op die brug by Bethulie, en 'n besoek aan Oviston om die dam uit 'n ander hoek te bekyk. Om net die sirkelroete om die dam te doen is so die moeite werd. Daar is ook baie ander besienswaardighede by die dam self. De Stijl is 'n geliefkoosde stopplek en baie beter as 'n 1Stop. Hulle etes in die restaurant is ook baie lekker. Slaapplek by die dam is volop."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Pragtige en stil dorpie."

Karoo

Brinksfontein Guest House

"The Karoo is one of those few places that God took special care in carving."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Behou die dorp se karakter asb."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Geen ander restaurante of kroeg beskikbaar nie. Een vulstasie, maar geen brandstof."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Kamdebo-padstal is 'n groot aanwins met heerlike ontbyt."

Beaufort West, Karoo

Beautiful Betty B&B

"We only used it as a stopover, so not a fair reflection of the town."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Graaff-Reinet is 'n mooi, klein plattelandse dorpie, wat ideaal geleë is, om die Kamdebo Nasionale Park, sowel as die Vallei van Verlatenheid te besoek! Die aanbied van die 5 km parkrun elke Saterdag op die Mountain Drive is beslis 'n aanwins vir Graaff-Reinet."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Goeie keuse vir oorslaap op die lang pad tussen Johannesburg en Kaapstad."

Steynsburg, Karoo

Shanks Farmstay

"Beautiful surrounding scenery. Town looks very rundown but we were just driving through. "

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Pragtige dorpie met 'n verskeidenheid van baie mooi gastehuise en eetplekkies. Hello You is ons gunsteling vir ontbyt, middag- en aandetes. Net buite die dorp is Vallei van Verlatenheid wat beslis 'n besoek werd is."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Good to stay over for our travel from Upington to Baviaanskloof, or any other place on the coast. "

Vanderkloof, Karoo

Oppikoppie

"A nice village with all the necessary conveniences. The garage has a range of other products like fishing gear, bait, car accessories, whatever!"

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Pragtige, ou dorpie. "

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Gerieflik vir oornag-akkommodasie, maar 'n bietjie gevaarlik."

Page
Page 99 - Showing 2941 to 2970
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers