Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kathu

3.6 / 5  
volgens 45 resensies
Lees regte resensies van Kathu van 45 geverifieerde gaste.
Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kathu.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kathu Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kathu

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Noord-Kaap

Karlollies Guest House is sentraal geleë in Kuruman in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste wat oornagverblyf soek of sakereisigers wat in die omgewing kom werk. Dié gastehuis het 3 slaa...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuruman, Kalahari

Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari tussen ou kameeldoringbome geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dié moderne lodge het 28 kamers. Elke kamer het 'n p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuruman, Kalahari

La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek vir vakansiegangers, sakereisigers en jagters wat die area besoek. Dit is ook die ideale oorstopple...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kuruman, Kalahari

Kuruman Inn is in die klein dorpie Kuruman geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakelui en vakansiegangers in die Noord-Kaap. Almal wat by ons aanklop word bederf met puik diens, vriendelike personeel, en egte...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuruman, Kalahari

Hedge Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in die stil dorpie Kuruman. Die huis het 10 luukse kamers met verskillende beddens. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. Een...

Vanaf
R847
per nag (plek vir 2)
B&B in Kuruman, Kalahari

The Guest House on Main bied B&B-akkommodasie in Kuruman in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek en hartlike gasvryheid naby aan verskeie doendinge. Daar is 6 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House is in 'n pragtige woonbuurt in Kuruman geleë. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies en klein groepe. Die blyplek is word as Hoogs Aanbeveel gegradeer deur die AA. Al die kamer...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Janke Guest House bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie, Kuruman. Ons gastehuis is op die R31 geleë en is uiters gewild onder reisigers op pad na Hotazel vanaf Zylsrus en die Kgalagadi Oorgrenspark. Ak...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kuruman, Kalahari

Cunningham Cottage is in Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Omdat Kuruman bekend is vir sy bekende "Oog", 'n natuurlike fontein wat die dorp van water voorsien, het Cunningham Cottage genoeg water. Twee van die water...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Kuruman, Kalahari

El Dorado Lodge bied puik gastekamers in Kuruman. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflik afsaalplek vir 'n vakansie- of sakewegbreek, of wat op pad is na 'n ander bestemming. Daar is 32 slaapkamers wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za