Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Kelso

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Kelso van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Kelso besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kelso.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kelso gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kelso Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kelso Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Kelso

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Alante Lodge is 'n B&B wat uit twee gekombineerde eiendomme bestaan en in Amanzimtoti geleë is. Daar is ook 'n restaurant en kroeg op die perseel. Sommige van ons kamers het see-uitsigte en ander het nie. Elke kam...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Beach Retreat Gastehuis bied verblyf in Amanzimtoti. Die perseel is teen die kuslyn so gaste kan asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan verwag. Daar is 'n lieflike tuin, 'n buite-swembad wat regdeur die jaar oo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Ontsnap van die gewoel en werskaf van die stad en ontspan in die rus en vrede wat 305 Guest House bied. Hierdie rusplekkie is geleë op die suidkus van Durban en bied luukse verblyf en hartlike gasvryheid. Die oombl...

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Dieu Donnee River Lodge is ideaal geleë op die R102 in Southport, net 7 km noord van Port Shepstone op die hoofweg tussen Oos-Londen en Durban. Dit is ideaal vir oordeelkundige sake-, sport- en vakansiereisigers wa...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Athlone Park, Amanzimtoti

Milkwood Beach Apartments is teen die Saffierkus in Amanzimtoti geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die oseaan. Dit is ver genoeg vanaf die dorp se bedrywighede, maar naby genoeg sodat gaste al die doendinge in...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR650
R557
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

23 Ambleside is in Umtentweni, Port Shepstone, 'n omgewing wat bekend is vir die strand, avontuurparke, wildlewe en natuur-toere. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

The Cycad is ’n netjiese gastehuis in ’n Kaap-Hollandse styl en bied verblyf in ’n omgewing met ongelooflike voëllewe in Umtentweni. Hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf swemstrande, ’n gholfbaan, ...


Gastehuise binne 100 km vanaf Kelso

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Treasure Beach, Austerville

De Oude Meester Guest House is geleë langs Treasure Beach, een van die min afgesonderde strande. Dit is ideaal vir hengelaars en besoekers wat net 'n bietjie wil ontspan. Die gastehuis staan 300 m bo die see met pr...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Iqhayiya Guest House is in 'n stil doodloopstraat, Craighead Place, in Montclair. Die gastehuis is gerieflik naby openbare vervoer en net 3 km vanaf die naaste polisiestasie. Dis ook net sowat 5 tot 15 minute se ry ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brighton Beach, Bluff

69 Strand is 'n sensasionele wegbreekbreekplek met 'n uitsig oor die rustige Indiese Oseaan. Ons 3 selfsorg-eenhede is in Brighton Beach, 'n voorstad van die Bluff, net 15 minute se ry van Durban se dinamiese middes...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

Villa Le View Guesthouse is in Bluff geleë en bied gemaklike verblyf wat net 5 minute se ry vanaf Ansteys-strand is. Die gastehuis is suid van Durban se middestad en ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Durban

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 kothuise in die voorstad Escomb in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute se ry van Pinetown en 25 minute van Durban af. Die groot Cottage Queensburgh G...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R455
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh, Malvern

Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 ...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Shongweni, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Ollivanders Estate is 'n B&B in Shongweni, die Vallei van 'n 1000 Heuwels, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek en dit is sowat 30 minute vanaf sentraal Durban. Die landgoed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier. Daar is 3 loss...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Bluff

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Tre Fontane Guesthouse is in 'n Christelike omgewing in Mariannhill, aan die voet van die Vallei van 'n Duisend Heuwels in Pinetown, KwaZulu-Natal. Die gastehuis is in 1965 gebou word deur die Missionary Sisters of ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za