Geverifieerde Resensie

Kenhardt

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kenhardt bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 5 resensies.

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Skoon dorp."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Baie skoon, mooi en rustige dorp."

Kenhardt

De Oude Herberg Kenhardt

"Nie as 'n toeristebestemming nie - goed vir oorslaap."

Kenhardt

De Oude Herberg Kenhardt

"Baie droog, area benodig dringend groot reën. Boere en ander benodig dringend hulp en bystand om 'n pragtige streek weer uitstaande en lewensvatbaar te maak."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Behalwe vir bedelaars wat voertuig omring het, geen kommentaar."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Besoek aan die hotel is 'n moet!"

Kenhardt

De Oude Herberg Kenhardt

"Skoon, mooi dorpie."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Die dorp is redelik netjies. Soos reeds genoem het ons oorgeslaap op pad huistoe. Ons geniet die plattelandse atmosfeer van die klein dorpies. As ons meer besoek stel dit hul in staat om voort te gaan. Covid het die klein plekke se ekonomie hard getref."

Kenhardt

De Oude Herberg Kenhardt

"Dorp is nie waffers nie."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Hartseer hoe droog ons land is. Armoede slaan jou in die gesig, want in die Stad is dit meer weggesteek. Gee liewers kos of ou klere as geld."

Kenhardt

De Oude Herberg Kenhardt

"Ons het die plattelandse gasvryheid geniet."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Mooi, skoon dorpie."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Kokerboomwoud is verlate, jammerte kon nie toegang kry per voertuig nie, maar het maar deur doringdraad geklim en gestap. Asemrowend mooi."

Kenhardt

Kenhardt Hotel

"Grootste kokeboom-woud wat ek nog gesien het."

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang