Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kirkwood

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Kirkwood van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirkwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kirkwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirkwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirkwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirkwood Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kirkwood

Vanaf
R4 250
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Selbourne

Longhill Private Reserve is op die R335 tussen Port Elizabeth en Addo in die Oos-Kaap geleë. Die lodge is net 11 km van Addo en 45 km van Port Elizabeth af. Longhill Privaat Natuurreservaat bestaan uit 2 aparte e...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Selbourne

Gerald's Gift Gastehuis is in die prentjiemooi Sondagsriviervallei geleë, net 15 km van die Addo-olifantpark af en na aan die voorste wildreservate in hierdie malaria-vrye gebied. Die bekoorlike en luukse slaapkame...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R5 859
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Selbourne

Kuzuko Lodge staan bekend as "Plek van Glorie" en is gebou op 'n heuwel in 'n privaat stuk van die noordelike deel van die malaria-vrye Addo-olifantpark. Die Skepper het min plekke op aarde so asemrowend soos Kuzuko...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Harmony Game Lodge is op 'n prentjiemooi wildsplaas tussen Uitenhage en Kirkwood in die Oos-Kaap. Die plaas is 45 km van die Addo Olifant Nasionale Park en sorg vir 'n ideale oornagstop vir diegene wat die park of n...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

The Silos Guesthouse is aan die oewer van die Coerney-rivier en dit word omring met immergroen sitrusboorde. Die gastehuis is op 'n uitvoer-sitrusplaas wat deur die eienaar bestuur word, sowat 11 km vanaf Addo Olifa...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Sonskynkus, Oos-Kaap

Kleinrivier Wilderness is in die prentjiemooi Oos-Kaap geleë en deel 2 grense met Groendal Wildernisarea. Hier kan jy werklik ontsnap van die stad se geraas. By ons wegbreekplek kan jy nie net die afgeleë Winterho...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Selbourne

Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë met 'n uitsig op die Zuurberge. Verblyf by dié gasteplaas is deur miskruiers geïnspireer. Die rustige ligging maak...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-s...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sunland, Selbourne

Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Dié hotel het 12 gaste-suites wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Kirkwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za