Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Kirkwood

4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Kirkwood van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Kirkwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Kirkwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kirkwood B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kirkwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kirkwood B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood

Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is 'n B&B wat op 'n gesinsvriendelike sitrusplaas in die buitewyke van Kirkwood geleë is. Die plaas is ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood

Dié familie-sitrusplaas is slegs 30 minute se ry vanaf die malaria-vrye Addo Olifantpark, en is een van die handjie vol lodges wat aan die oewer van die Sondagsrivier geleë is. Ons gaste het ’n keuse van 5 luuks...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kirkwood

Die Chameleon Bed & Ontbyt is 'n ten volle toegeruste, luukse verblyfplek. Ons het DSTV, yskaste en lugversorgers in ons eenhede. Ons ses eenhede word daagliks gediens. Daar is 'n kamerdiensfasiliteit vanaf ons te...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Kirkwood

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Beyond Cui Bono bied B&B-verblyf in Sunland aan die buitewyke van Addo. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Addo-olifantpark. Verblyf by Beyond Cui Bono beskik oor 14 unieke kamers. Dié kamers het elkeen 2 en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Addo Elephant Park

Fish Eagles Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en gerieflike akkommodasie en gasvryheid naby verskeie doend...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en gebou op 'n privaat wildreservaat op die oewer van die Coega-rivier, net 200 m van die R75 af onde...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland, Selbourne

The Silos Guesthouse is aan die oewer van die Coerney-rivier en dit word omring met immergroen sitrusboorde. Die gastehuis is op 'n uitvoer-sitrusplaas wat deur die eienaar bestuur word, sowat 11 km vanaf Addo Olifa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kirkwood B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Kirkwood akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kirkwood akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za