Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klerksdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klerksdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 231 resensies.

Klerksdorp

Readman Gastehuis Lodge

"Was in Klerksdorp vir danskompetisie."

Klerksdorp

Housemartin Guest House

"Just watch out for the potholes."

Klerksdorp

Huis van Seisoene

"Compared to its previous status, the town has deteriorated. Street lights and most traffic lights not working."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Lots of places for when you're in need to buy essentials or groceries."

Klerksdorp

Moments Guest House

"Die dorp is groter as wat ek verwag het. Daar is oral besighede en ontwikkeling. In die omgewing is daar genoeg plekke om te eet. Ek moet wel sê die strate is in 'n haglike toestand. Regdeur die dorp waar ek gery het was slegte slaggate. Daar was baie en sommige is erg diep. Die dorp kort munisipale leierskap."

Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Road surfaces are bad. "

Klerksdorp

Mi Vida Guesthouse

"Nie 'n vakansie plek nie. Ons was maar daar omrede dit al was waar ons kon slaapplek kry vir Nampo."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Die paaie in die dorp kort aandag, heelwat potholes."

Klerksdorp

Moments Guest House

"Ek was daar vir Nampo en was verbaas hoe baie geriewe beskikbaar is in die dorp."

Klerksdorp

Villa de la Rosa Gastehuis

"Paaie is baie baie sleg en as jy nie die dorp ken nie, kan jy nie in die aand rondry nie a.g.v die slegte paaie."

Klerksdorp

9 Bee

"Paaie is baie sleg, vreeslik baie slaggate."

Klerksdorp

Sola Gratia

"Klerksdorp het baie goeie dokters en hospitale."

Klerksdorp

Moments Guest House

"Paaie is in 'n verskriklike slegte toestand met groot dongas en slaggate."

Klerksdorp

The Royal Guest House

"Dis 'n rustige dorp met alles en nog meer wat jy sou nodig kry."

Klerksdorp

Van Bruggen Inn

"Rustige dorp as jy in die buitewyke beweeg."

Klerksdorp

Mi Vida Guesthouse

"Regte-egte plattelandse dorpie."

Klerksdorp

La Benroy

"Paaie in dorp is gaar."

Klerksdorp

Divine Inn

"Soos met meeste van Suid-Afrikaanse dorpe, is die verval, veral die paaie, baie duidelik sigbaar en 'n erge frustrasie."

Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Die potholes en veiligheid is kommerwekkend."

Klerksdorp

Van Bruggen Inn

"Klerksdorp is nie regtig vir toeriste nie. Die verblyf is perfek vir mense wat familie in hospitale het en net 'n slaap plekkie nodig het. Daar is baie goeie hospitale in die dorp en die gastehuis is binne 'n 4 km radius vanaf almal."

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Klerksdorp is 'n pragtige plek, maar die paaie is vreeslik sleg en besaai met slaggate. Ek glo die winkels doen baie goed daar."

Klerksdorp

9 Bee

"Munisipaliteit sal moet plan maak met al die potholes. Daar is kraters in party paaie."

Klerksdorp

La Benroy

"Paaie is ongelukkig in haglike kondisie. Maar daaraan kan die dorp nou nie self iets doen nie."

Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Was lekker om in 'n dorp te kuier waar ons voorheen gewerk en gewoon het."

Klerksdorp

Strydom Stop and Stay

"Sal baie graag langer wil kuier volgende keer."

Klerksdorp

Aloe Accommodation

"The roads are in a very poor condition due to a lot of potholes. Regardless the local populace is very friendly."

Klerksdorp

Sola Gratia

"Kies inkopie-plekke versigtig a.g.v. hoë misdaad. Vermy middestad. Matlosana Mall en Flamwood Walk voel veilig met alles wat jy benodig, ook die PicknPay hyper en omgewing."

Klerksdorp

Villa de la Rosa Gastehuis

"Ons hou nog altyd van Klerksdorp. Beplan om in die jaar daarheen te verhuis."

Blad
Wys 1 tot 30