Geverifieerde Resensie

Klerksdorp

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klerksdorp bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 159 resensies.

Klerksdorp

La Benroy

"Baie verwaarloos, slaggate, en gras is amper 1 m hoog op sy paaie."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Paaie in die dorp is baie sleg. Maar winkel is uitstekend. Kan gerus ietsie van alles probeer."

Klerksdorp

The Royal Guest House

"Dorp is bitter vuil."

Klerksdorp

Housemartin Guest House

"Klerksdorp kort 'n goeie skoonmaak. Die dorp in besig om uitmekaar te val net soos Mafikeng. Dit is maar sekerlik 'n probleem in baie ander dorpe."

Klerksdorp

The Willow Tree Guesthouse

"Baie lekker dorp. Geriewe van die stad, maar nie so onpersoonlik."

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Ons het nie vreeslik rondgery nie. Ons was loopafstand vanaf resturante en winkels, wat dit vir ons gerieflik gemaak het. Rio Casino het niks meer vir kinders om te doen nie, die mall is maar die beste plek om iets met hulle te gaan doen."

Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Seems like there is lots to do here. A clean area. Roads are quite bad here and in the surrounding area."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Faan Meintjies Natuurreservaat is 'n moet om te besoek."

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Paaie baie sleg van potholes. Vriendelike mense."

Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Paaie is in ’n geweldige swak toestand, slaggate oral!"

Klerksdorp

St Andrews Guesthouse

"Pragtige dorp. Altyd lekker om daar te werk."

Klerksdorp

Gemstone Guest House

"Paaie kort aandag."

Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Klerksdorp is geleë op die N12-hoofroete en sowat 'n uur en n half se reis na die Goudstad, Johannesburg. Met sy groot sakekern kan daar feitlik enige tipe van besigheid gedoen word, soos inkopies, bankdienste motorhawens, brandstofpunte en sommer alles wat jy nodig het. "

Wilkoppies, Klerksdorp

Readman Gastehuis Lodge

"Traffic is moderate. Good."

Flamwood, Klerksdorp

The Royal Guest House

"Dit is 'n rustige woonbuurt met baie goeie ligging. "

Flamwood, Klerksdorp

The Royal Guest House

"Gerieflik, veilig en naby alles."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Gerieflike inkopie plekke. Dokters en interniste naby mekaar."

Wilkoppies, Klerksdorp

Ukarimu Guest House

"Goeie buurt en goed geleë en nie ver van winkel of hoofpad nie. "

Klerksdorp

Rhebok Guest Farm

"Klerksdorp is quite a big town, which we didn't expect."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Dit was ons eerste keer in Klerksdorp en beslis nie nie laaste nie. Dis 'n lekker dorp met vriendelike mense. "

Wilkoppies, Klerksdorp

The Willow Tree Guesthouse

"'n Baie lekker gastehuis wat ek persoonlik sal aanbeveel."

Wilkoppies, Klerksdorp

Sola Gratia

"Uitstekend geleë naby Wilmed Park Hospitaal. Sal in vervolg al ons pasiënte aanbeveel om daar te oornag."

Wilkoppies, Klerksdorp

Huis van Seisoene

"Goeie winkels restaurante en hospitale is naby die gastehuis geleë."

Flamwood, Klerksdorp

The Royal Guest House

"Stil omgewing, naby aan winkels en restaurante."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Eerste besoek aan Klerksdorp en aangenaam verras. "

Flamwood, Klerksdorp

The Royal Guest House

"Die waterdruk is swak en die badprop sluit nie dig nie so die water loop uit."

Klerksdorp

Drummers Nest

"Daar is so baie om te doen en die mense is baie vriendelik en behulpsaam daar."

Wilkoppies, Klerksdorp

Housemartin Guest House

"Baie rustige omgewing en naby al die dokters."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang