Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Kliprug

4.4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Kliprug van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Kliprug besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kliprug.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kliprug akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kliprug Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kliprug Akkommodasie

36 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug

Sea Castle 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim, oopplan-woonstel in Paternoster. Dié eenheid is sowat 300 m vanaf die hoofstrand, restaurante en winkels. Die solderwoonstel het 'n privaat ingang en het sl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug

Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van 'n huis in St. Augustine-weg, Paternoster met 'n skilderagtige uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die eindelose Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug

La Baleine Beach House Collection bied selfsorgverblyf in die vissersdorpie Paternoster op Suid-Afrika se Weskus. Die strandhuise en ateljees is goed toegerus en versier en bied asemrowende see-uitsigte. Die eenhed...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug

Just Rest is in Paternoster geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies. Hierdie romantiese kothuis is pragtig ingerig en net 100 m van die strand af. Dit kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oo...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug

Twalap is 'n pragtige strandhuis teen die strand in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is so dit kan besig en raserig raak gedurende die vakansie. Die huis het 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbe...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kliprug

Bo-Bakkies is in Paternoster in die Wes-Kaap, 15 km noordwes van Vredenburg en 145 km noord van Kaapstad af. Dit skuil by Cape Colombine tussen Saldanhabaai en St Helenabaai. Die omgewing is bekend vir sy kreef, str...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kliprug

Malgassie is 'n kothuis wat pragtig ingerig is en net 50 m van die strand af in Paternoster geleë is. Let daarop dat dit 'n openbare strand is wat taamlik besig en raserig kan raak in die vakansie. Hierdie eenheid...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kliprug

Paternoster Lodge bied B&B-verblyf en is in die kusdorpie Paternoster. Die lodge is 300 m vanaf die strand en is die ideale basis om hierdie deel van die Weskus te verken. Verblyf word in 7 individueel-versierde ka...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kliprug

Flamingo is 'n vissershuisie in Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Die kothuis is 100 m van die strand af, en dit kan soms besig en raserig gedurende die vakansietye en langnaweke raak....

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kliprug

Na Genoeg is 'n keurige strandhuis met bekoorlike uitsigte in Paternoster aan die Weskus. Neem asseblief kennis dat dit op 'n openbare strand geleë is wat baie besig en raserig gedurende die vakansie kan raak. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]