Geverifieerde Resensie

Kosmos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kosmos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 37 resensies.

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Beautiful views, houses and scenery."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Rustig en baie veilige gevoel."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos itself is lovely."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Pragtige, veilige, stil area!"

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Baie mooi area. Naby dam."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Pragtige area."

Kosmos

Atelier Isabella

"Die informele nedersetting in Kosmos is 'n seer vir die oog en skep tog 'n veiligheidsrisiko."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Net jammer van die plakkers in die middel van die woongebied. Dit is uiters afbrekend en 'n mens voel onveilig om daar te ry in die aand."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Slegs een restaurant, by klubhuis, en die restaurant was nie 'n goeie ondervinding nie."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Peaceful and very beautiful."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Kosmos is 'n sekuritietskompleks op die wal van die Hartebeespoortdam. Dis baie veilig en beeldskoon."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Pragtig en baie aktiwiteite in Hartbeespoortdam om te doen."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"Baie netjies, maar daar is wel 'n informele nedersetting."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."

Kosmos

La Dolce Vita Guest House

"Baie besienswaardighede."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Goeie waarde vir geld."

Kosmos

Hartbeespoortdam Lodge

"So baie plekkies in die omgewing om te besoek. "

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Laat my dink aan die Italiaanse kus."

Kosmos

Kosmos Manor

"Nice place, very relaxing."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Die natuur is baie mooi."

Kosmos

Kosmos Manor

"Great weekend getaway."

Kosmos

La Dolce Vita Guest House

"Kosmos is baie mooi en netjies."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"An amazing location."

Kosmos

Bali at Scenic Haven Lodge

"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "

Blad
Wys 1 tot 30

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang