Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Soneike besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Soneike.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soneike akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Soneike Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Soneike Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Kuilsrivier, Soneike

Wilcre's Luxurious Home is 'n selfsorghuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die Noordelike Voorstede kan besoek. Die ruim vakansiehuis het slaapplek vir...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Soneike

Cammy's Guesthouse bied verblyf in selfsorg-ateljees wat onlangs opgeknap is. Dié ateljees het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier naby openbare geriewe geleë. Elke oopplan-ateljee ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Soneike

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Mauya Cottage is in die lowerryke Mabille Park, 'n voorstad van Kuilsrivier geleë. Dis in 'n rustige omgewing, waar baie inwoners stap, draf of met hulle honde gaan stap. Verblyf word in 8 kamers met slaapplek vi...

Vanaf
R1 770
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Die Loft is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 6 in Kuilsrivier. Dié eenheid is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Linne word voorsien, maar gaste moet assebl...

20% af Winteraanbod!
VanafR620
R496
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brantwood, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middage...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede. Sakereisigers en vakansie...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim, Wes-Kaap

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Chris Self-Catering bied verblyf in Kuilsrivier en is naby verskeie besienswaardighede in dié dorp geleë, soos die Kuilsrivier Gholfbaan, Bottelary Hills Wynlandgoed, Galileo Opelug-filmteater en Rondevlei Natuurr...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Winelands Gateway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is 15 tot 20 km van Durbanville se wynplase en die Kaapse Wynlandstreek af. Die woonstel is vas aan die hoof...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za