Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy La Montagne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in La Montagne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Montagne akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Montagne Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Montagne Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, La Montagne

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg. Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, pr...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, La Montagne

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Oppikoppi Oornag bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, La Montagne

Joan's Garden Cottage is ’n knus tuinkothuis vir 2 gaste in Murrayfield, Pretoria. Die kothuis beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer met ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in La Montagne

Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Touraco. Ons waarborg 'n uitstaande B&B-ervaring. "Wir sprechen Deu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf La Montagne

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf. Die eenhede is naby die...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Willows Garden Apartment is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 2 en is in 'n sekuriteitskompleks in Die Wilgers. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in die woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang. Dis in 'n veilige kompleks geleë en het 1 slaapkamer met '...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Wilgers, Pretoria-Oos

Ontsnap uit die stad en ontspan in 'n aangename omgewing omring deur 'n swembad, koi-dammetjie en tuin-gazebo in 'n welige tuin vol broodbome, palmnbome en blomme. Willows Guest House is pragtig gemeubileer en is 'n...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

485 on Teresa is 'n bekoorlike, smaakvol ingerigte selfsorg-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in 'n stil voorstad van Pretoria,The Willows, geleë is. Dié grondvloer-woonstel skuil in 'n hoekie op die eienaar perse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Montagne akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za