Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

La Provance

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in La Provance bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 12 resensies.

La Provance

Die Roosmalva

"Netjiese veilige uitbreiding."

La Provance

Die Roosmalva

"Ons het laatmiddag gaan stap & daar was soveel mense wat met hulle kinders gestap of fiets gery het. Almal het mekaar vriendelik gegroet. Dit was so lekker om in die strate met hulle akkerbome & duiwe wat koer te stap."

La Provance

Krith Guest House

"Dis 'n baie rustige en mooi omgewing."

La Provance

Die Roosmalva

"Puik diens."

La Provance

Berlin

"Baie mooi natuur , plaasagtige omgewing. Mooi skoon paaie en gebied. "

La Provance

Die Roosmalva

"Quiet and safe, within walking distance of shopping mall."

La Provance

Krith Guest House

"Dit is 'n veilige mooi rustige buurt van Bethlehem wat grens aan die hoofpad na Durban!"

La Provance

Berlin

"Netjiese en stil woonbuurt."

La Provance

Krith Guest House

"Veilige area."

La Provance

Pandora's Gastehuis

"Baie mooi plek. "

La Provance

Krith Guest House

"Roads need attention."

La Provance

De La Sun Guest House

"La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan."