Resensies van Lamberts Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 851 resensies.
Hanneri B. - 7th December 2021
staying in Lambertsbaai
Die dorp het baie verval in die laaste paar jaar vandat ons laas daar was.
Maryke S. - 28th November 2021
staying in Lambertsbaai
Dorpie was bietjie meer afgeleef as wat ons verwag het, maar dis nou maar een van daardie dinge.
Jan V. - 23rd November 2021
staying in Lambertsbaai
Ek hou van Lambertsbaai, want dis amper deel van my kontrei waar ek groot geword het. Het in die Olifantsriviervallei my jeugjare spandeer.
Nicolien W. - 23rd November 2021
staying in Lambertsbaai
Mooiste kusdorpie.
S K. - 22nd November 2021
staying in Lambertsbaai
Kan die asgate nie op ander plek wees nie?
Merle N. - 22nd November 2021
staying in Lambertsbaai
Altyd lekker om Lambertsbaai te verken. Ek is lief vir die plek en sy mense.
Carrie D. - 19th November 2021
staying in Lambertsbaai
If you find yourself in Lamberts Bay, Isabella's is the restaurant to try.
Christel E. - 14th November 2021
staying in Lambertsbaai
Ons was op 'n baie stil tyd daar so daar het nie veel aangegaan nie, maar dis nie 'n probleem nie. Het uitgesien om Muisbosskerm te gaan ondersteun, maar hulle is hopeloos te onbekostigbaar. In ons groepie is 3 ouer mense wat glad nie die kos sal kan eet wat daai prys regverdig nie. Wat van verskillende pakkette daar?
Marthie G. - 13th November 2021
staying in Lambertsbaai
Pragtige pkek, rustig, vriendelike mense. Veilig.
Liezl J. - 11th November 2021
staying in Lambertsbaai
Oulik en rustig! Almal is ongelooflik vriendelik! Maak gerus 'n draai by Alle Dingen - puik diens en heerlike kos!
Merlen H. - 9th November 2021
staying in Lambertsbaai
Stil kusdorp.
Willie G. - 8th November 2021
staying in Lambertsbaai
Lekker dorpie.
Burkhard M. - 8th November 2021
staying in Lambertsbaai
Very neglected, not for overseas tourists.
Zainab S. - 2nd November 2021
staying in Lambertsbaai
Place of crayfish and friendliness.
Wynne P. - 1st November 2021
staying in Lambertsbaai
Did not feel very safe around the harbour area. Many unemployed people trying to sell their fish while we were just trying to enjoy the scenery. Quite a bit of rubbish around the view points.
Jan Louw D. - 1st November 2021
staying in Lambertsbaai
Jammer om te sien hoe die pragtige kusdorp verval en agteruitgaan. Diefstal bleik ’n probleem te raak in die area. Sal jammer wees as daar ’n negatiewe gevoel ontwikkel oor persoonlike veiligheid.
Herkie G. - 26th October 2021
staying in Lambertsbaai
Sal weer gaan vakansie hou daar!
Shirreen Smit S. - 25th October 2021
staying in Lambertsbaai
Dis 'n pragtige kusdorpie en 'n lekker wegbreekplek.
Albertus V. - 22nd October 2021
staying in Lambertsbaai
Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag.
Doreen S. - 19th October 2021
staying in Lambertsbaai
Mooiste dorp teen die Weskus.
Linda U. - 18th October 2021
staying in Lambertsbaai
Isabella's restaurant at the harbour is the best place to eat at. Worth every cent. Good helpings and very fresh fish. Friendly staff. Bird island is a must, the Cape Nature staff are knowledgeable and friendly.
Jan L. - 18th October 2021
staying in Lambertsbaai
Het nie juis geweet wat om te verwag nie. Die omgewing is fantasties. Dorpie was nie heeltemal wat ons verwag het nie. Maar wat jy nodig het is daar.
Pine P. - 17th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lekker.
Nelia V. - 14th October 2021
staying in Lambertsbaai
Pragtige dorpie.
Helene V. - 13th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lekker gekuier in Lambertsbaai, die tyd was net te kort en ons kom beslis weer.
Richard N. - 9th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lekker vakansiedorp, lekker my vis-parcel geniet.
Trudie L. - 6th October 2021
staying in Lambertsbaai
Pragtige plek met oulike restaurante.
Lenay Z. - 5th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lambertsbaai is 'n pragtige plek. Was jaar 2016 daar en nou weer 2021.
Julene A. - 5th October 2021
staying in Lambertsbaai
Baie lekke dorpie. Rustig. Jy word nie gepla nie. Ek soek weer 'n plekkie by julle.
Jerney A. - 5th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lambertsbaai sal sy sakekern 'n klein bietjie moet opskerp.
Hermanus D. - 4th October 2021
staying in Lambertsbaai
Lambertsbaai is 'n pragtige en netjies kusdorp met uitstekende restaurante.
Linda M. - 4th October 2021
staying in Lambertsbaai
Quaint town.
Thelma B. - 3rd October 2021
staying in Lambertsbaai
Die plek self het nie baie vermaakplekke nie.
Chris V. - 30th September 2021
staying in Lambertsbaai
Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien.
Hendrik S. - 29th September 2021
staying in Lambertsbaai
Baie vriendelik ontvangs.
Louis D. - 28th September 2021
staying in Lambertsbaai
Breakfast at Mad Hatters is a must!
Francois S. - 28th September 2021
staying in Lambertsbaai
Baie rustige plekkie sal enige een aanraai om 'n vakansie daarheen te vat.
Peter F. - 27th September 2021
staying in Lambertsbaai
It's underrated and a bit off the beaten track. Other than seafood and gannets, not really much else to see and do.
Johan B. - 27th September 2021
staying in Lambertsbaai
Gaan kyk die Malgasse. Besoek Muisbosskerm en die ander restaurante. Ons het heerlik geëet.
Edward K. - 27th September 2021
staying in Lambertsbaai
Baie skoon dorp. Stil en rustig. Sal dorp weer besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]