Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Xamarin Guest Farm

"Aangename vakansiebestemming."

Lamberts Bay

Ouma See

"Alles was uitstekend van die kosse tot die verblyf. Vriendelike mense en 'n skone dorp. Dit is ideaal vir enige mens."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Nie baie om te doen nie. Sal meer koffiewinkels en soortgelyke kuierplekkie wou sien. Is 'n mooi dorpie."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Moet dit nie verby ry nie. 'n Dorpie wat in jou hart inkruip. Jy sal beslis terugkeer na die eerste besoek. "

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Was my eerste keer daar en ek dink dis 'n moet vir elke toeris om daar te gaan draai. Vriendelike mense, heerlike disse."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Dit was nou ons derde besoek aan Lambertsbaai en elke keer kom ons terug na dié Weskusdorp met sy besondere atmosfeer en gasvryheid."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Relaxed time at the beach."

Lamberts Bay

Bougain Villa

"Dit was heerlik om in Lambertbaai te kuier. Bird Eiland is 'n moet vir besoekers, asook die kleiner dorpies, veral Redelinghuys met sy pragtige geskilderde huise en Elandsbaai is 'n moet. Pragtige blomme al langs die ryroetes en vir voëlliefhebbers 'n paradys."

Lamberts Bay

Albatross No. 5

"Daar is genoeg om te besigtig. "

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"Sal weer daar oorbly."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Moeite werd om te oornag en omgewing te geniet."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Love Lamberts Bay!"

Lamberts Bay

Ouma See

"As avid birdwatchers Bird Island was a real highlight - we visited twice. We enjoyed several reasonably-priced fish meals at local restaurants. "

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Regte Weskus-ervaring."

Lamberts Bay

Seester Accommodation

"Vir seker 'n lekker en goeie bestemming. Isabellas Restaurant is 'n moet!"

Lamberts Bay

Xamarin Guest Farm

"Mooi dorp met goeie restourante, veral Muisbos!"

Lamberts Bay

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Te min gesien on werklik te oordeel."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Some interesting history, a visit to The Museum and Bird Island is interesting and informative. Although we did not eat out, there are some great eating spots."

Lamberts Bay

Branders Accommodation

"Lambertsbaai is 'n mooi plekkie!"

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Aangename seedorpie."

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"It's the most beautiful place I've been. I will recommend Lamberts Bay to anyone and everyone, the people are so friendly, the environment so clean. I am surely going there again. Thinking of moving there."

Lamberts Bay

Albatross No. 7

"Lambertsbaai het baie om te bied vir toeriste. Isabella restaurant en plaaslike slaghuis het beïndruk."

Lamberts Bay

Sybille's Rest

"Plek moet meer skoongemaak word."

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Oulike dorpie."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Lambertsbaai is kos vir die siel, natuurskoon rustigheid is wat mens nodig het uit die besige daaglikse lewe."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Lambertsbaai is nie wat dit was nie, maar bly 'n moet as langs die Weskus gereis word. "

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Mooi plekkie, "

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Tipiese vissersdorp. Het baie lekker seekos geëet by Isabellas onder by die hawe. Sal dit definitief kan aanbeveel."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"I was disappointed in what I saw. The town is neglected in parts and needs a face lift."

Page
Page 25 - Showing 721 to 750

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers