Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"For people who like wild oceans, long deserted beaches and wind. "

Lamberts Bay

Bay Plaza

"A visit to Muisbosskerm for lunch is worthwhile - food is excellent."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Daar is uitstekende restaurante en dis 'n rustige kusdorpie waar mens werklik kan rus."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Baie mooi Weskus dorpie. Muisbosskerm en Birds Island is 'n moet om te besoek."

Lamberts Bay

West Coast Eagle's Nest

"Uitstekend, rusting en baie om te doen."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Die dorp het baie agteruit gegaan en algemene instandhouding soos paaie, straatligte ens. kort bietjie aandag."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Good beaches to spend time with your loved one and Weskus Kombuis for a good meal."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Long open beach to walk on. Weskus Kombuis Resturant a definite stop for a good meal."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Beautiful, peaceful. Perfect if you need a quiet getaway from the rat race."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lambertsbaai is een van die beste toeristebestemmings in ons land. Ek sal definitief gereeld daar vakansie gaan hou en dalk myself daar vestig."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Die getypoel is ontsettend vuil. Ek het nie kans gesien dat my 3-jarige seuntjie daarin swem nie. As die munisipaliteit net daaraan kan aandag gee. Ek het daar op die slyk geval met my seuntjie en my ligamente die Sondag geskeur."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Vriendelike plek. Alle winkels en dienste beskikbaar."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lambertsbaai is 'n tipiese Weskusdorpie met atmosfeer en hartlike mense. Lekker eetplekke."

Lamberts Bay

Arendzicht

"Het darem lekker gekuier."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Lekker ete by Isabellas in die hawe."

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Baie lekker plek om te besoek, maar jy moet jou blyplek noukeurig kies."

Lamberts Bay

Weskus Hokkie

"Weskuskos is uitstekend."

Lamberts Bay

Sea Breeze No. 4

"Dit was hartseer om by die dorp se ingang op die R364 deur hope vullis gegroet te word. Die vullis word deur die hele omliggende gebied versprei en spoel selfs in die Jakkalsrivier en in die lagoon in."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Hulle moet net kyk na die glasstukke wat op die strande lê."

Lamberts Bay

Ouma See

"Asemrowend mooi!"

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Aangename klein dorpie."

Lamberts Bay

Albatross No. 2

"Lekker rustige dorpie."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Oulike dorp met lekker restaurante soos High Tide, Muisbosskerm en Funky Tastebuds."

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Heerlike plek, die wind is net nie vir ons nie. "

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Oulike plekkie. Die mense is vriendelik."

Lamberts Bay

Arendzicht

"My hart is in die Weskus. En Lambertsbaai het alles wat nodig is vir 'n ongelooflike vakansie."

Lamberts Bay

Albatross No. 8

"Pragtige plekkie, vriendelike mense, topklas restaurante en goeie waarde vir geld."

Lamberts Bay

Albatross No. 5

"Baie lekker en rustige plek. "Rustic, laid back" atmosfeer."

Lamberts Bay

Altyd Tuis

"Baie lekker plek met vriendelike mense. Die weer was bietjie koud maar met die lekker warm kos by die restaurant was ek gou-gou vergete van die koue."

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Muisbosskerm was 'n teleurstelling en waarde vir geld kan ernstig bevraagteken word. "

Page
Page 27 - Showing 781 to 810

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers