Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lanseria

4.4 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Lanseria van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Lanseria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lanseria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lanseria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lanseria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lanseria Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Lanseria

Vanaf
R1 433
per nag, vir 2 mense
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

The Overnight is in The Bridge Wedding Venue geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer en...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

The Bok House and Cottage is in die hartjie van Fourways geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Dit is in 'n lieflike tuin met 'n swembad geleë en ideaal vir g...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Ballymena Stables & Accommodation is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe in Glenferness, 'n woonbuurt in Midrand, Johannesburg. Alhoewel die sentrale ligging van die kothuis dit ideaal maak vir sakereisigers, bly...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Kenjara Lodge is geleë in die hartjie van die Wiegie van die Mensdom en bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n stil, dog huislike omgewing met lieflike tuine, 'n vreedsame atmosfeer en 'n verfrissende rotsswembad. ...

Vanaf
R1 148
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hartbeespoort, Bojanala

The Venue Country Hotel skuil tussen die Magaliesberge en Hartbeespoort. Dit is 'n uitstekende toevlugsoord vir dié wat van die stad se betonkloue wil ontsnap, ideaal vir vakansiegangers óf sakereisigers. Die hote...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways, Beverley

Lourie Lodge is 'n eksklusiewe gastehuis in Suid-Afrika. Dit is net langs die hoofweg wat deur die hartjie van Johannesburg loop, en 'n privaat en veilige stukkie hemel langs die stad. Die ruim en goed ingerigte ka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R806
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Jukskei Park

HeartCore's Bed and Being is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Jukskeipark. Dit is naby die Fourways Mall en Monte Casino in die noordelike gedeelte van Johannesburg. Dié goed geïsoleerde kothuis is...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonnedal, Johannesburg

North Haven Country Estate is 'n rustige bosveldwegbreek tussen inheemse bome, maar tog gerieflik naby die gejaag en geraas van die stad. North Haven het asemrowende uitsigte wat tot by die Magalies Koppies strek en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Glenluce Gastehuis is in Douglasdale, Fourways/Sandton geleë en het 3 unieke selfsorg-eenhede genaamd Galway, Dublin en Cork. Die eenhede is smaakvol gemeubileer, versier en gerieflik toegerus. DStv en gratis Wi...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

8 Ibis Lane Guest House bied gastekamers en is in Fourways, Sandton geleë. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat oornagverblyf naby verskeie sake- en vermaakgeriewe soek. Daar is 2...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

JoziStay 80 Winged Foot Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat op die veilige Jackal Creek-gholflandgoed in North Riding in Roodepoort geleë is. Die landgoed spog met 'n klomp geriewe vir gaste om te geb...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR385
R347
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fourways, Johannesburg

Swallow Close Guest House is 'n lig en vrolike huis wat sentraal in Norscot Slopes, Fourways in Sandton geleë is, wat aan die Norscot Koppies Natuurreservaat grens. Dié rustige omgewing is ideaal vir sakereisigers...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Kalkheuvel Cottage is op 'n plaas buite Broederstroom geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 4 volwassenes wat wil wegbreek. Die privaat kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Klip-Els Guest Lodge is in Northriding, 'n stil voorstad van Randburg in Johannesburg geleë. Rustigheid heers op dié eiendom van 3 hektaar waar vriende, paartjies en gesinne kan ontspan terwyl hulle naby verskeie ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R315
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Johannesburg

49 Augusta is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Johannesburg. Dié veilige kompleks spog met verskeie geriewe en is naby besienswaardighede. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fourways, Jukskei Park

Pepperwood is 'n huislike B&B in 'n stil voorstad in Randburg Noord. Ons bied gaste 'n heerlike nagrus en ontbyt. Gaste kan langs die sprankelende swembad onder die groot pekanbome ontspan in die somer, en saans ond...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Corporate Apartment Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel op die veilige Monte Falco-landgoed. Dié landgoed is in die voorstad van Lone Hill in Sandton geleë. Die kompleks bied uits...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate Shopping Mall en die Ticketpro Dome. Monte Casino is sowat 7 km van ons af e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fourways, Johannesburg

Six Valk Avenue Guest House bied gerieflike, ruim akkommodasie in Fourways, Johannesburg. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én paartjies. Daar is 2 selfsorg-eenhede (ateljees) beskikbaar. Dit is dub...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Muldersdrift, Krugersdorp

Deo Grata is 'n pragtige gastehuis genestel in die wêreldbekende Wieg van die Mensdom. Met sy rustige ligging is dit perfek vir 'n wegbreekgeleentheid van die stadslewe. Dit het ook maklike toegang tot al die toeri...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Welkom by die Lanseria akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za