Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Lanseria

4.4 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Lanseria van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Lanseria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lanseria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lanseria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lanseria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lanseria Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lanseria

Vanaf
R1 665
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

26 Degrees South Bush Boho Hotel bied B&B 14 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek vir 'n sake- of vakansiewegbreek. 26 Degrees South Bush...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 280
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Cradle Boutique Hotel is in die Cradle Natuurreservaat en bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dis sowat 10 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Die hotel bied verblyf in grasdak-hout...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Chartwell, Johannesburg

Chartwell Manor bied 'n egte Afrika-bosveldervaring in Fourways op 'n landgoed van amper 3 ha. Dit is net 6 km noord van Fourways Mall en Monte Casino, 15 minute se ry van Lanseria Lughawe af en 35 minute se ry van ...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Chartwell, Johannesburg

Great Dane Cottage bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in 'n privaat bewarea in Chartwell. Katryn, het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombu...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chartwell, Johannesburg

Hoopoe Haven Guest House is 'n klein en rustige gastehuis in die pragtige voorstad Chartwell in Johannesburg. Die grasdak-gastehuis is geleë op 2 akker tuine op die platteland. Verblyf word aangebied in 4 gastekam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë. Die lodge is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad se gedru...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Hoyohoyo is 'n Shangaan- / Xitsonga-woord wat gebruik word om 'n entoesiastiese, feestelike en ywerige bui te beskryf. Dít beskryf die tipe verwelkoming wat 'n mens hier by Hoyohoyo ontvang wat alle gaste welkom la...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chartwell, Johannesburg

Tanglewoods Country Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n pragtige gastehuis in Chartwell, 6,8 km vanaf Fourways in Johannesburg. Die gastehuis is 2 km vanaf Broadacres-winkelsentrum met winkels, banke, restauran...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Chartwell, Johannesburg

Zulu Nyala Country Manor is in Chartwell aan die buitewyke van noordelike Johannesburg, op 'n pragtige stuk grond van 5 hektaar groot, geleë. Die herehuis is ideaal vir oornagverblyf, konferensies, sakereise, funk...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. Al die kamers is ruim en het hul eie badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Demar Estate bied verblyf in 'n ou plaashius. Die landgoed is op die R114, 12 km vanaf Lanseria Lughawe, 20 km vanaf die Wieg van die Mensdom en Fourways. Die plaas bied 'n rustige tuin. Slaapplek is beskikbaar in ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Cottages is in die Wieg van die Mensdom geleë in Zwartkop, naby talle trou-venues geleë. Gaste kan ontspan in ‘n rustige omgewing en dis die ideale ligging vanwaar die area met verskeie besienswaardighede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muldersdrift, Krugersdorp

Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word be...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muldersdrift, Krugersdorp

Hartley Manor is in die pragtige Muldersdrift-area geleë en bied beide selfsorg-eenhede en B&B-eenhede. Ons is slegs 15 minute vanaf Lanseria, Krugersdorp en Honeydew en met maklike toegang tot vele trou- en konfer...

Vanaf
R546
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Cosmo Inn is 'n bekostigbare gastehuis in Cosmo City in Johannesburg. Die gastehuis is gerieflik geleë, naby Cosmo Mall, Monte Casino, Lion's Park, die Coca Cola Dome en Lanseria Internasionale Lughawe. Verblyf wo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

A Rose Garden is 'n selfsorgwoonstel in Randburg in 'n rustige omgewing tussen pragtige roosbosse. A Rose Garden is net 12 km vanaf Lanseria Lughawe en 4 km vanaf Monte Casino, Fourways Mall en die Coca Cola Dome. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Bosheuvel Country Estate Boutique Hotel is in Muldersdrift aan die buitewyke van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n boetiekhotel met 'n warm atmosfeer. Daar is 9 en suite-slaapkamers. Elke kamer h...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

Random Harvest Country Cottages is in Muldersdrift, Johannesburg sowat 10 minute se ry vanaf Lanseria Lughawe geleë. Verblyf word in 8 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n en suite...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR607
R516
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Fuss Free in Fourways is op die Cedarview-landgoed in Broadacres op die periferie van die Fourways-area geleë. Dit is sowat 5 km van Fourways Mall en Montecasino af vir flieks, winkels en vermaak. Verblyf is besk...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Lanseria akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za