Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2290 resensies.
"Klein, besige dorpie, maar genoeg winkels as jy iets benodig. Die gholfbaan is 'n wenner vir die wat gholf speel."
"Mokopane is baie sentraal geleë. Ons het Naboomspruit, Magaboeskloof en Haertsburg besoek."
"Lekker gholfbaan en gholfklub, maar toeriste van ander gebiede wat nie hitte gewoond is nie moet verkieslik in die winter hier besoek afle. Vir die Laevelders en Bosvelders is die algemene weerstoestande baie aangenaam."
"Bela-Bela is 'n ou bekende vir ons. Dit is altyd lekker om daar vakansie te hou en met soveel oorde kan dit net 'n wenner wees. Die waterfront wat afgebrand het is 'n groot jammerte en ek hoop dit word herstel, want dit was 'n groot aanwins vir Bela-Bela."
"Die Lephalale Mall is gerieflik geleë en ons het heerlik uitgeëet by die Spur."
"Die bosveld is 'n besondere mooi plek Die ligging is naby Johannesburg. Hoofweg loop maklik na Bela-Bela."
"The Azalea festival is really worth a visit. It was far better than I had expected. "
"Tzaneen het 'n pragtige omgewing met baie vriendelike mense. Dis 'n ware juweel van 'n plek. "
"Tzaneen is 'n wonderlike dorp en nadat ons vir die ander twee aande verblyf gekry het, het dit 'n aangename naweek uitgedraai!"
"Very peaceful and lots of natural views. Nice place to enjoy nature and get away from the city life."
"Baie vriendelike mense wat my taal praat. Daar is 'n Biltong Inn wat niemand mag misloop nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Vir Altyd"Baie veilig en bied werklik vyfster waarde vir jou geld."
"Baie lekker met baie aktiwiteite om te doen. Met meer as genoeg winkels, net jammer baie van die restaurant in Waterfront het afgebrand."
"Quick place to get away from bustle and hustle of city life. It has different offerings."
"Baie aangenaam. Was die beste ervaring in Pietersburg en die beste plek. Sal dit opreg aanbeveel en al my kennisse daarheen verwys."