Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2290 reviews.

Magoebaskloof, Limpopo

Kingfisher Log Cabin

"Baie mooi en heelwat aktiwiteite beskikbaar vir avontuurliefhebbers."

Naboomspruit, Limpopo

Utara Farm

"Ek sal nie graag die volle dag in die dorp wil spandeer nie. Dit is rustig ja, maar dit lyk so asof die dorp wil agteruit gaan. Glad nie 'n plek meer vir besienswaardighede nie. Lyk ook bietjie onveilig. Sal net die nodigste daar verkry van inkopiesentrums en dorpie verlaat."

George's Valley, Limpopo

Waterbessiebos Cottages

"Hartlike ontvangs, behulpsame gasheer en gasvrou."

Bela-Bela, Limpopo

Geelhout Guesthouse

"Die beste en vriendelikste mense bly in Bela-Bela. Sien julle gou weer."

Mokopane, Limpopo

Koos se Tonteldoos

"Mokopane kom voor as 'n baie rustige dorp en vriendelike mense, net baie warm."

Bela-Bela, Limpopo

Ho Thabela

"Awesomeness! Great kind of family get-away and bonding moments."

Modimolle, Limpopo

Bateleur Nature Reserve

"Die landgoed is halfpad tussen Modimolle en Bela-Bela, so ons het eintlik altwee dorpe misgery vanaf Pretoria. Mooi wêreld! "

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Die dorp self is eintlik onbegangbaar. Buite die dorp is dit baie oulik."

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Ken nie Tzaneen so goed nie, maar maak gerus 'n draai by Corner House in die middedorp. Gasvrye mense en kos heerlik."

Bela-Bela, Limpopo

Phumuza Bush Lodge

"Eish, die padwerke in die dorp is frustrerend!"

Modimolle, Limpopo

Gorgeous Gecko Guesthouse

"Modimolle is 'n juweel met baie potensiaal. Ons het dit baie geniet en is reeds besig om ons volgende wegbreek daarheen te beplan."

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Baie mooi dorpie met die vriendelikste mense."

Tzaneen, Limpopo

Ivory Tusk Lodge

"Ons is besig met groot beplanning vir werkskepping vir werkloses deur klein boerderye, asook die moontlikheid van 'n universiteit."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Daar is so baie om te doen by Magoebaskloof dat jy meer as 'n maand nodig het en baie geld, om alles te geniet!"

Modimolle, Limpopo

Pumula Game Farm

"Modimolle is 'n klein dorp met 'n groot hart. Baie goeie ligging vir heerlike wegbreke."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit is die ideale plek om weg te breek vir 'n ruskansie. "

Tom Burke, Limpopo

Buffalo Thorn Safari Lodge

"Ver, maar definitief die moeite werd!"

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 2

"Hopelik word die strate sommer gou weer reggemaak. Nogal 'n gemors as beide verkeer op een rigting moet ry sonder enige waarskuwingstekens enige plek nie!"

Modimolle, Limpopo

Op De Hoek Gastehuis

"Goeie oornagdorp. Baie lekker geëet by Pepe's restaurant."

Thabazimbi, Limpopo

Maroela Lodge

"Baie mooi dorpie!"

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Net een word! Naboomspruit is tops. 100% reg vir ’n toeristebestemming. Naboomspruit het baie potensiaal vir uitbreiding ten opsigte van toerisme."

Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage

"Welig, die plantegroei is nog fantasties en al gaan die res van die land gebukkend onder droogte is Magoebaskloof pragtig. "

George's Valley, Limpopo

The Herb Cottage

"Dit is een van die mooiste prag en praal in Suid-Afrika!"

Tzaneen, Limpopo

The Stables

"Netjies en skoon dorp met interessanthede om te besigtig."

Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets

"Pragtige omgewing naby Magoebaskloof."

Tzaneen, Limpopo

Ivory Tusk Lodge

"Pragtige deel van ons land."

Moregloed, Limpopo

Sidze Guest House

"Excellent service."

Tzaneen, Limpopo

Ivory Tusk Lodge

"Mooi natuurskoon."

Page
Page 70 - Showing 2071 to 2100
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers