Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2312 reviews.
"Die area rondom Groblersdal is absoluut pragtig. Groblersdal as dorp self is die tipe plek waar jy net ingaan as jy dringend by die wikels moet wees."
"Baie sentraal in Limpopo en mense oor die algemeen baie vriendelik. "
"Die dorp is besig met baie nuwe ontwikkelings, het die nuwe Mall besoek en is regtig 'n aanwins vir die dorp."
"Ek dink Naboomspruit het baie potensiaal as 'n toeristebestemming. Die ligging is reg daarvoor en is nie te ver geleë van omliggende areas soos Pretoria nie. Slegs 'n uur en half se ry met 'n voertuig."
"'n Plek soos Haenertsburg is 'n juweel wat nog baie toeriste kan trek."
"SUCH a gem - the second hand book store and Milly's restaurant are highly recommendable!"
"Magoebaskloof omgewing is pragtig regtig mooi. Ek sal Magoebaskloof aanbeveel as toeriste-bestemming."
"Haenertsburg is 'n pragtige dorpie vir 'n dag se uitstappie of self om 'n aand of twee oor te slaap. Die tyd staan nog stil in Haenertsburg. "
"Had a great dinner at Sashas restaurant - pleasantly surprised by good quality food and good service."
"Lekker eetplekke en vriendelike mense. Mooi omgewing en natuurskoon met buitelewe aktiwiteite en net rustig kuier."