Resensies van Loeriesfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loeriesfontein bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.14 uit 5 gekry volgens 42 resensies.
Daniel W. - 11th November 2021
staying in Loeriesfontein
Vriendelike dorp en lekker plekke om te gaan besoek.
Christo D. - 18th September 2021
staying in Loeriesfontein
Dorp is klein en toerisme-besienswaardighede beperk. Uit die aard van omstandighede en ligging is die gebied ver van alles.
Daleen D. - 14th September 2021
staying in Loeriesfontein
Lekker om die pragtige veldblomme in die mooi tuin te sien. Heerlike dorpie om in te stap.
Frikkie C. - 13th September 2021
staying in Loeriesfontein
’n Moet om die museum en die Kokerboomwoud te besoek.
Alma D. - 6th September 2021
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein is geskik vir blommeseisoen. In die dorp self is daar nie veel te sien (waarvan ek weet nie) as die windpomp-museum wat regtig 15 min neem om deur te stap.
Chris V. - 6th September 2021
staying in Loeriesfontein
Klein Karoodorp wat nogal baie het om te bied. Die museum, die dorp se argitektuur, die omgewing en die mense se vriendelikheid laat jou net tuis voel.
Jan P. - 3rd September 2021
staying in Loeriesfontein
Ons het die dorpie en sy mense geniet.
Alida N. - 2nd September 2021
staying in Loeriesfontein
Oulikste skoon dorpie en museum.
Elizabeth M. - 2nd September 2021
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein is pragtig in blommetyd. As die weer egter teen jou draai is daar nie veel vermaak in Loeriesfontein nie.
Zelda K. - 2nd September 2021
staying in Loeriesfontein
Die tuine was asemrowend mooi met al die blommetjies gewees en die hoeveelheid kokerbome in die tuine was pragtig. Loeriesfontein se mense is baie bedagsaam en vriendelik.
Catherine B. - 1st September 2021
staying in Loeriesfontein
Well worth a visit. It's a bit further than we wanted to travel from Cape Town and chose it because there was pet-friendly accommodation available at the time. But I'm very happy that we stayed there. I especially enjoyed the Museum, with the old artefacts, implements, household goods, clothing and other exhibits showing the early settlers way of life - not forgetting the windmills.
Deon V. - 1st September 2021
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein sal altyd op my blommetoerreisprogram wees.
Maria C. - 26th August 2021
staying in Loeriesfontein
Gaan draai beslis by die Fed Turner Museum.
Wessie V. - 24th August 2021
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein was baie netjies en skoon. Dit was baie rustig en niemand het kom pla nie. Natuurskoon deur die berge op pad na Nieuwoudtville is besonders mooi.
Bernard S. - 21st August 2021
staying in Loeriesfontein
Mooi omgewing en blomme!
Zelda W. - 14th March 2021
staying in Loeriesfontein
Pragtige ou dorpie en vir seker iets om te sien.
Meagan P. - 10th November 2020
staying in Loeriesfontein
Rustige plekkie.
Sunette S. - 7th November 2020
staying in Loeriesfontein
Pragtige skoon dorpie. Baie bly ons het dit uiteindelik besoek. Ver uit, maar verseker die moeite werd!
Nonnie V. - 24th September 2020
staying in Loeriesfontein
Dankie vir goeie diens.
Lincoln R. - 23rd September 2020
staying in Loeriesfontein
Problem with shopping and garage facilities (fuel etc.) over weekends.
Carine V. - 20th September 2020
staying in Loeriesfontein
Dis 'n pragtige plek met fantastiese mense. Die windpompmuseum was 'n belewenis!
Niel V. - 20th September 2020
staying in Loeriesfontein
Rustige ou plekkie.
Rina D. - 19th September 2020
staying in Loeriesfontein
Hulle Windpomp Museum is 'n belewenis!
Erica S. - 18th September 2020
staying in Loeriesfontein
Dis 'n pragdorpie. Met mens se mense. Dorpie silwerskoon. Vriendelike mense. Heerlike pannekoeke by museum waar die windpompe staan.
Johan V. - 18th September 2020
staying in Loeriesfontein
Mooi skoon dorp, vriendelike inwoners.
Frik D. - 18th September 2020
staying in Loeriesfontein
Die windpomp museum is 'n moet.
Charlene L. - 17th September 2020
staying in Loeriesfontein
People were extremely friendly and accommodating.
Janette D. - 23rd March 2020
staying in Loeriesfontein
For us it was a good place to stop and rest overnight, not really a destination.
Martie S. - 25th February 2020
staying in Loeriesfontein
Pragtige plek.
. - 9th September 2019
staying in Loeriesfontein
Daar is 'n pragtige kerk, museum van windpompe en blommetjies in seisoen.
. - 6th September 2019
staying in Loeriesfontein
Dit hang natuurlik af van wat jy as toeris verlang. Dis 'n klein stil rustige plattelandse dorpie, maar ons geniet sulke plekke, en ook die pad daarna toe. Die uitgestrekte vlaktes. Hier kom 'n mens tot rus. Die mense is ook vriendelik. Die windpompmuseum was baie interessant en Peter, ons gids, het ons baie interessante informasie gegee oor die ontstaan, en die mense wat dit help bou het. Dit gaan nie net oor windpompe nie, maar hoe die mense gelewe het en hoe hulle daar gekom het met die kleinste donkiewa wat ek nog gesien het. Dit was vir ons ook baie verrassend en insiggewend dat ons niemand sien bedel het nie. Dis 'n lekke dorp om te kom ontspan.
. - 3rd September 2019
staying in Loeriesfontein
Onthou dit is Karoo met gereelde droogte en almal moet water bespaar en daarom die min plantegroei in tuine. Dankie vir die vriendelike mense by die koffiewinkel by die museum se skermlapa. Besoek die windpompmuseum en ontmoet die mense met warm harte.
. - 22nd April 2019
staying in Loeriesfontein
Winkels moet meer kliëntevriendelik wees.
. - 20th December 2018
staying in Loeriesfontein
'n Moet-sien in die Karoo, dit moet onbeskryflik mooi wees in die lente met die blomme.
. - 13th October 2018
staying in Loeriesfontein
'n Klein, interessante Boesmanlandse dorpie.
. - 28th September 2018
staying in Loeriesfontein
As jy wil wegkom van die stadsgejaag is Loeriesfontein die plek. Skoon, blou lug, rustigheid en vriendelike mense. Jy kan gaan asemskep.
. - 16th September 2018
staying in Loeriesfontein
Interessante dorpie en museums.
. - 13th September 2018
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein has a charm of it's own. The night sky, the windmills and the nicest of people are it's draw card.
. - 2nd September 2018
staying in Loeriesfontein
Loeriesfontein bietjie ver van hoofroete (N7) na Noord-Kaap. Nie veel om te sien nie.
. - 28th March 2018
staying in Loeriesfontein
Fantasties vir oorslaap. Sal nie hier kom vakansie hou nie. Oulike dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]