Resensies van Loxton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loxton bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.33 uit 5 gekry volgens 92 resensies.
Johan B. - 4th March 2020
staying in Loxton
The place to be if you want peace or just a place to stay over on your trip somewhere else.
Jolandé S. - 20th January 2020
staying in Loxton
Dis 'n fotogeniese dorp en die stilte en helder sterre is 'n lafenis.
Zelda M. - 4th January 2020
staying in Loxton
Loxton is ‘n klein Karoodorpie met ‘n paar interessante besienswaardighede. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Vakansiegangers en toeriste wat ‘n road trip wil doen sal die dorpie baie geniet.
Jarita K. - 29th December 2019
staying in Loxton
Pragtige, veilige, klein dorpie.
Hildi V. - 21st December 2019
staying in Loxton
Pragtige, veilige dorpie. Vriendelike galery eienaar en lekker voëls gekyk buite die dorp.
Samantha K. - 9th December 2019
staying in Loxton
Little town that looks very neat.
Hester K. - 2nd December 2019
staying in Loxton
Hierdie dorpie is karoo in die volle sin van die woord. Presies soos ek my dit voorgestel het. Mens stap deur die dorp want vir deur ry is die dorpie te klein. So mooi en so spesiaal! Elke mens wat verby jou loop of ry groet asof jy op hulle stoep hoort.
Bianca V. - 18th November 2019
staying in Loxton
Baie mooi dorpie, ons gaan definitief weer daar kuier.
Jc V. - 12th November 2019
staying in Loxton
Ongelooflik mooi, skoon en netjies. Definitief die plek om te wees as jy rus vir jou siel nodig het.
Tony K. - 10th November 2019
staying in Loxton
Very quiet and laid-back. Quite a nice place to just chill out.
Doreen A. - 18th October 2019
staying in Loxton
Rustig, mooi, stil, veilig en atmosferies.
Hubré B. - 13th October 2019
staying in Loxton
Dis n juweel van Suid-Afrika waar Ingrid Schoffman en ander ongelooflik baie werk insit om die dorp te laat werk. Suid-Afrikaners behoort dit te besoek om te sien watter skatte ons het. Ons was verras.
Wilna V. - 30th September 2019
staying in Loxton
Vir so 'n klein dorpie is daar 'n ongelooflike gastehuis met die naam Karos wat 'n ongelooflike hoog standaard stel.
Retha M. - 30th September 2019
staying in Loxton
Sal volgende keer 2 nagte daar oorslaap, een is te min. Sou graag in die dorp wou gaan rondloop.
Anita D. - 4th August 2019
staying in Loxton
Sal lekker wees as daar iewers 'n inligtingbord is waar jy die lys van eetplekkie kan sien.
Amalie J. - 20th July 2019
staying in Loxton
Sal Loxton weer besoek en meer tyd wil spandeer om omgewing te besigtig.
Sonja P. - 3rd July 2019
staying in Loxton
Loxton is 'n baie skoon, netjiese dorpie, maar ongelukkig lyk dit of hy leeg loop - baie eiendomme in die mark en slegs 1 koffiewinkel wat gaste kan lok.
Schalk B. - 26th June 2019
staying in Loxton
Lekker geëet by Die Rooi Granaat, maar nie veel te doen verder nie.
Anza H. - 25th June 2019
staying in Loxton
Op 'n Sondag is daar geen plek beskikbaar wat oop is en 'n mens iets te ete kan koop nie. Andersins 'n tipiese rustige Karoodorpie.
Gert V. - 2nd May 2019
staying in Loxton
Top bestemming.
Willie S. - 25th April 2019
staying in Loxton
Besonders.
Saartjie En Frik S. - 19th April 2019
staying in Loxton
Mooi skoon dorp. Rustig en vriendelik.
Lindia S. - 1st April 2019
staying in Loxton
Loxton is 'n baie klein gemeenskap met vriendelike mense. Wees voorbereid dat daar nie winkels is nie, die Ko-opersie en winkel is baie oulike en behulpsaam.
Lize V. - 25th March 2019
staying in Loxton
Klein juweel in die Karoo.
Callie V. - 25th February 2019
staying in Loxton
Klein, karaktervolle dorpie waar natuur en stilte bekoor.
Christo N. - 4th January 2019
staying in Loxton
Pragtige Karoodorp. Netjies en skoon. Kom ervaar die rustigheid en skoon, vars lug van die Karoo.
Rudi D. - 23rd December 2018
staying in Loxton
Mooi dorpie.
Elmira V. - 18th December 2018
staying in Loxton
As jy alleen wil wees, is dit ideaal.
Sanett U. - 16th October 2018
staying in Loxton
Pragtige klein dorpie.
Fanie V. - 15th October 2018
staying in Loxton
Pragtige, rustige, skoon dorp.
Johan D. - 8th October 2018
staying in Loxton
Loxton het nou 'n parkrun, so Saterdagoggende sal nooit weer dieselfde wees nie.
Schalk H. - 7th October 2018
staying in Loxton
Mooi, rustige dorpie met vriendelike mense.
Helen B. - 24th September 2018
staying in Loxton
Pragtig skoon. Mooi omgewing.
Leonie P. - 27th August 2018
staying in Loxton
Pragtige dorpie.
Felix S. - 23rd August 2018
staying in Loxton
Loxton lyk baie interessant en het definitief tyd nodig om besigtig te word! Ek was bekommerd oor die grondpad van Beaufort-Wes na Loxton, maar dit is eintlik heel gangbaar met 'n gewone sedan. Daar is dele wat dit effens klipperig is, maar dis gelukkig kort stukke. En daar is selfs kort gedeeltes wat geteer is.
Jackie L. - 18th August 2018
staying in Loxton
Interessante dorpie. Moet ten minste een maal besoek word.
Christine G. - 13th August 2018
staying in Loxton
Pragtige, skoon dorp met vriendelike mense. Lig gaste vooraf in dat dorp nie oor 'n slaghuis beskik nie.
Jan V. - 17th July 2018
staying in Loxton
Vir die reisiger wat die Karoo se oop vlaktes kan waardeer, beslis ‘n moet besoek.
Nelius V. - 9th July 2018
staying in Loxton
Baie mooi Karoodorpie. Sal weer daar stop en meer verken.
Danie V. - 7th May 2018
staying in Loxton
'n Klein juweel dorpie in die karoo!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za