Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lydiana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lydiana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydiana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydiana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydiana Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Lydiana

The Bushbaby Inn is in 'n stil en rustige tuin in die luukse woonbuurt, Lydiana, in Pretoria geleë. Dié B&B word omring deur 'n inheemse tuin met volop voëls en inwonende nagapies. Ons bied verblyf in 10 en sui...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng, Lydiana

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lydiana

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Brummeria

Affodil Selfsorg Gastekamer is in die Jakarandastad, Pretoria, geleë. Verblyf word gebied in 'n afgesonderde selfsorg-eenheid. Die topgehalte koningingrootte-bed is 'n heerlike lafenis in die afsonderlike ruim sla...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Val de Grace

Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf naby die Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, 'n botaniese tuin en die Innovation ...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne. Verblyf word in 6 e...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Pretoria

Ely's Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in Pretoria. Ely's Bed and Breakfast is naby die East Gate-ingang van die WNNR (CSIR), binne 4 km van die CSIR Internasionale Konferesiesentrum af, Persequor Park, Inn...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Silverton, Pretoria

Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot die Pretoria-middestad, naby die botaniese tuine, CSIR en die N1 en N4. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton, Pretoria

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 795
R1 077
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Pierneef's Kraal is in Lynnwood Manor in Pretoria-Oos geleë. Dis die oorspronklike herehuis waar die bekende kunstenaar tussen 1939 tot en met sy dood in 1957 gewoon en gewerk het. Ons bied B&B-verblyf in 7 vrystaa...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Snoesige Selfsorg Woonstel is 'n selfsorg-woonstel op die eienaars se woonerf in Pretoria. Die boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele trekpleisters sowel as belangrike ou geboue en museums wat die m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Lydiana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za