Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Malboro Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malboro Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malboro Gardens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malboro Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malboro Gardens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Malboro Gardens

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Sandton, Kelvin

La-Bih Huleti A bied selfsorgverblyf in Kelvin, Sandton. Hierdie herehuis is net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 15 minute se ry vanaf Fourways en 8 minute se ry vanaf Sandton City en Mandel...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Kelvin

Acacia House Executive Suite bied verblyf vir 'n enkelsakereisiger of 'n paartjie. Die akkommodasie is met behulp van die Gautrein-busdiens lekker naby die Marlboro Gautreinstasie geleë en dit bied uitstekende toeg...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Duxberry

Gevestig in 2004, is hierdie goed-geleë gastehuis 'n toevlugsoord in die besige Sandton-metropool. Dis net 'n kort 5-minute se ry van Sandton City af. Strathavon Gastehuis is maklik toegangbaar via die M1-weg, die ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

3 Melrose Road is slegs vyf minute oos van Sandton geleë, in die stil voorstad van Sandown Landgoed. Hierdie sekuur voorstad sluit die voorstede Strathaven en Sandown Uitbreiding 36 in. Snelweë is maklik toegankl...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Large Room in Sandton is 'n privaat, ruim gastekamer op 'n privaat perseel in Wendywood, Sandton met 'n aparte ingang. Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar, rusbank en...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Wendywood

Classique Grace Boutique Hotel in Sandton is net 5 km vanaf Sandton City Mall. Dié hotel bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown, Strathavon

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR613
R307
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morningside, Duxberry

Braham Apartments Nerina 218 is in Morningside in Gauteng geleë, 'n area wat welbekend is vir pragtige roetes, voetslaan en ikoniese besienswaardighede, soos Lilies leaf, Monte Casino en Beechwood Gardens. Dit is p...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Duxberry

Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe, luukse ligging. Die stylvolle Georgiaan...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Strathavon

Sandton Executive Suites - Daisy se ligging is uitstekend. Dit is in die hartjie van Sandton se sakekern, naby Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Convention Centre. Dié moderne ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Lotus Guest House is in Morningside Manor en bied elegante, gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in Morningside in Sandton op 'n 3000 m²-perseel met ou bome en 'n goed onderh...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strathavon, Sandown

180 Webber Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige tweeslaapkamer-tuinkothuis in 'n kompleks in Sandton. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en is naby die sakekern en plaaslike win...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Falstaff is 'n puik ingerigte en intieme hotel in 'n plattelandse styl in Sandton, Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel st...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Die Manor Guest House bied die beste van albei wêrelde - die luukse akkommodasie van 'n hotel en die warm vriendelike atmosfeer van 'n private huis. Dis goed geleë in 'n vreedsame en goed beveiligde voorstad van S...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 899
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers dank...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Malboro Gardens akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za