Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Malgas
4.4/5
volgens 52 resensies

Lees regte resensies van Malgas van 52 geverifieerde gaste.

Indien jy Malgas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malgas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malgas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malgas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malgas akkommodasie

Bladsy 11 - 23 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Malgas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Blue Bayou is 'n dubbelverdiepingkothuis in die Breederivier Lodge in Witsand, 'n bekoorlike kusdorpie. Dit bied 'n...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)

Breede Condo 204

Selfsorg in | Witsand, WitsandTuinroete
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)

Breede Condo 204 is by Breederivier Lodge en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n duplekswoonstel met 'n uitsig oo...

Swembad
Braaiplek
Visvang
Swem
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Breede River Lodge Apartment is in privaat besit en is in Witsand. Dit bied selfsorgverblyf in die Breede River Res...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Breede River Lodge Self-catering Unit 207 is 'n lieflike selfsorgeenheid in Witsand wat slaapplek aan 2 gaste bied....

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Manna Crodini

Gastehuis in | Overberg, OverbergWes-Kaap
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Manna Crodini bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n plaas sowat 25 km vanaf Swellendam in die pragtige O...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Gem of the Breede

Selfsorg in | Witsand, WitsandTuinroete
Vanaf
R5 420
per nag, vir 10 mense

Gem of the Breede is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witsand wat gerieflike vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R5 420
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108 is 'n knus woonstel met slaapplek vir 2 gaste in die Breederiv...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 645
per nag (plek vir 6)

Breede River Views is die ideale toevlugsoord aan die waterkant van die Breederivier. Die huis is in die hartjie va...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 645
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)

Strandlopertjies Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis aan die rivierkant by die mond van die Breederivier. Die hu...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)

Footprints

Selfsorg in | Witsand, WitsandTuinroete
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

Footprints bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis waar 8 gaste kan slaap. Die huis is op 'n landgoed in...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem