Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Malgas

4.4 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Malgas van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Malgas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malgas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malgas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malgas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malgas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Malgas

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Overberg, Wes-Kaap

Waterkloof Guest House is 'n volstruisplaas wat in die skilderagtige Suid-Kaap, naby Swellendam en Heidelberg geleë is. 'n Paar minute se ry sal jou na die vakansiedorp Witsand, met sy pragtige strand en visserspar...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Overberg, Wes-Kaap

Anna's Farm Guesthouse (naby die N2, tussen Swellendam en Heidelberg op die Malgas-pad) is dié plek om te wees! Kom geniet 'n rustige tyd hier by ons graan- en skaapplaas. Die ou plaashuis is in 1937 gebou. Die ou...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

The Aloe Cottage is op 'n werkende plaas in die middel van Swellendam (27 km), Malagas (19 km) - met die enigste handgedrewe ponton - en De Hoop Natuurreservaat (23 km) geleë. Jy kan die rustieke leefstyl van die p...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Aloe Canyons Guestfarm skuil op 'n plaas tussen Swellendam en Malgas. Swellendam is 25 km van hier af en Malgas net 21 km. De Hoop Natuurreservaat is 'n groot trekpleister en is net 25 km ver. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Kom en ervaar die ongeëwenaarde belewenis, omring deur 'n rivier, berge en fynbos. Die Mudlark River Front Lodge is 'n plek van natuurskoon, rustigheid en gemak. Geniet 'n verkwikking vir jou siel in hierdie stil w...

Vanaf
R2 115
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Stonehill River Lodge, aan die voorheuwels van die Langeberge, word omring deur die mistieke Breederivier se fynbos, melkhoutbome en aalwyne. Die lodge het 5 villas wat elk 4 slaapkamers het, en 6 villas met 2 slaa...

Vanaf
R3 740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Houses is tussen Melkhoutbome naby die Opstal-area in die pragtige De Hoop Natuurreservaat geleë. Die Opstal-area is 'n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Restaurant ...

Vanaf
R1 997
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Equipped Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf in die De Hoop Natuurreservaat. Die Opstal-area is 'n sentrale basis om die reservaat te verken en die Fig Tree Restaurant daar is die hele dag oop. D...

Vanaf
R2 635
per nag, vir 2 mense
B&B in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Manor House is 'n pragtige ou huis wat tot sy eertydse glorie herstel is. Hierdie pragtige meenthuis is in die De Hoop Natuurreservaat. Die Opstal-area is die basis van waar gaste die natuurreservaat ...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

De Hoop Opstal Vlei Cottages is in die De Hoop Natuurreservaat en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 grasdakkothuise. Die Opstal-area is ’n sentrale basis vanwaar gaste die reservaat kan verken. Die Fig Tree Res...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Malgas akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za