Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Malgas

4.5 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Malgas van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Malgas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malgas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malgas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malgas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malgas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Malgas

Vanaf
R867
per nag (plek vir 2)
Lodge in Witsand, Tuinroete

Breede River Cottages is 'n pragtige lodge aan die oewer van die Breederivier, in die bekoorlik kusdorp, Witsand geleë. Die dorp is bekend vir die grootste konsentrasie suidelike noordkaper aan die Suid-Afrikaanse ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Blue Bayou is 'n dubbelverdiepingwoonstel in die Breederivier Lodge in Witsand, 'n bekoorlike kusdorpie. Dit bied 'n asemrowende 180°-uitsig oor die Breederivier van die leefarea en balkon af. Hierdie dubbelverdi...

Vanaf
R227
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Bontebok National Park is 6 km van die prentjiemooi en historiese Swellendam af geleë, 240 km vanaf Kaapstad en 540 km vanaf Port Elizabeth. Die park is maklik bereikbaar vanaf die N2 en as gevolg van sy g...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Little Kokomo at The Breede River Lodge is in Witsand, stapafstand vanaf die Breerivier geleë en is gerieflik ingerig vir 'n klein gesin. Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapka...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Beat this View is 'n losstaande vakansiehuis op die Breederivier Lodge Landgoed in Witsand en bied 'n pragtige uitsig oor die riviermonding en die Breederivier. Die lodge se restaurant is net 'n kort entjie weg en h...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Breede River Lodge Estate - Unit 212 is op die oewer van die Breederivier in die Breede River Lodge-kompleks geleë. Die eenheid bied maklike toegang tot die hawe, restaurant en kroeg. Die eenheid het 3 slaapkamer...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Aloe Ridge is geleë op 'n klein rif wat oor die Breederivier uitkyk en bied selfsorg-akkommodasie wat 'n absolute moet is vir families en paartjies wat 'n totale wegbreek van die stadslewe met al die luukse geriewe...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Heidelberg en Witsand. Die plaas is aan die oewer van die Slangrivier. Mense wat rustigheid en stilte wil geniet, sal die verblyf geniet. Die koth...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Strandlopertjies Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis aan die rivierkant by die mond van die Breederivier. Die huis front noord en het 'n wonderskone uitsig op die strand. Al wat tussen jou en die see staan is sow...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Riverine is die ideale vakansieverblyf vir besoekers aan Witsand in die Wes-Kaap, veral vir 'n familie, gesin of groep vriende. Daar is slaapplek vir tot 9 gaste, maar kleiner groepies is ook welkom. Hierdie liefli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Malgas akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za